Moya Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairwaysstraat 5, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Moya Cottage is 'n selfsorghuis wat in Underberg in die Drakensberge van KwaZulu-Natal geleë is. Dis perfek vir 'n gesin of vriendekring wat gerieflik wil wegbreek in 'n rustige omgewing.
Die kothuis het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea en kombuis is oopplan en bied kosmaakgeriewe met eetgerei en breekware. Die leefkamer het netjiese sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Verder is daar 'n skuifdeur wat lei na 'n beskutte veranda waar gaste in kampstoele kan ontspan en gebruik kan maak van die braaigeriewe.
Moya Cottage is naby aan alle geriewe in Underberg en dis die ideale basis vanwaar Himeville en die Ukhahlamba Drakensberg Park verken kan word.
Slaapplek
’n Bespreking by Moya Cottage sluit in:
Opsomming van Resensie
Ligging
- Fairwaysstraat 5, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Moya Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairwaysstraat 5, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom