Moya Safari Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Moya Safari Villa is op die Hoedspruit Wildlandgoed en word omring deur die ongerepte Afrika-wildernis en die Krugerwildtuin.

Dis die ideale wegbreekplek vir gesinne of paartjies en bied tradisionele gasvryheid, tuisgemaakte maaltye en 'n rits doendinge, safaris, toere en daguitstappies.

Daar is 3 suites is die hoof-villa en 3 losstaande eenhede. Elke suite het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak in die kamer. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.

Die gemeenskaplike, oopplan-leefarea em -eetarea lei na na 'n houtdek en gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe.

Moya Safari Villa is die ideale basis om die Kruger Wildtuin en besienswaardighede en doendinge op die landgoed te verken.

Gaste wat die gees van Ubuntu wil ervaar kan 'n township-toer geniet en kan ook Hoedspruit se omgewing verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Moya Safari Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za