Witrivier Akkommodasie by Mozart Cottage | LekkeSlaap
+7

Mozart Cottage

36 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribi-weg 3, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Mozart Cottage is 'n lieflike tuinkothuis in Witrivier met slaapplek vir 4 gaste.

Die kothuis is gemaklik ingerig, het 'n oopplan-uitleg en beskik oor sy eie ingang. Daar is 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die eenheid en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware asook 'n eetarea. Braaigeriewe en parkeerplek is ook beskikbaar.

Witrivier bied verskeie restaurante en gaste kan die White River History & Motor Museum besoek, gaan wynproe of die Krugerwildtuin besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Mozart Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Mozart Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Oribi-weg 3, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Mozart Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribi-weg 3, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNWNkMmI5LTJhM2YtNDIxYy1hMDI5LWVkYzY2ZGI5ZDU3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 4 persone) 36 5 1 5 3 Oribi Road White River 1240 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.321801 31.006726
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za