Mpeti Game Reserve
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Candover Pongolapoortdam, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mpeti Game Reserve is in Mkuze in KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers. Dit spog met verblyf vir 'n groot groep of vir 'n paartjie wat op soek is na 'n intieme boswegbreek.
Verblyf is beskikbaar tussen 'n eksklusiewe, Executive-suite tot gesinsvilla met genieg slaapplek vir 'n groot familie of groep vriende. Die hooflodge beskik oor 7 luukse eenhede wat ontbyt en 1 aktiwiteit per dag insluit.
Die lodge het 'n restaurant op die perseel en spog met heerlike maaltye wat deur bekwame sjefs voorberei word. Dit is perfek vir gaste wat 'n blaaskans wil neem en hulle etes in 'n pragtige omgewing wil geniet.
Die gesinsvilla het selfsorggeriewe en bykosse kan deur die restaurant voorsien word vir gaste wat om die vuur wil kuier en hulle eie vleisie oor die kole wil gooi.
Skemerkelkies kan by die uitkykpunt geniet word, en wildkyktoere in die reservaat en selfs bootvaarte word aangebied. Visvang en natuur- en voëlfotografie is 'n groot trekpleister in dié omgewing.
Mpeti Lodge is ideaal geleë as 'n oornagstop op pad na Mosambiek en is reg langs die Jozini-dam, wat bekend is vir tiervis, geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Candover Pongolapoortdam, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mpeti Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Candover Pongolapoortdam, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18