LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mpongo Private Game Reserve | LekkeSlaap
+40

Mpongo Private Game Reserve

2 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Mpongo Private Game Reserve
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Cherlene E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherlene E
Gesin met tieners

Fantasties en ongelooflik mooi.

Van dag een, vandat ons bespreek het, tot die dag wat ons moes huis toe gaan, was die diens, die mense en die omgewing net puik, asemrowend en alles die moeite werd. Ons sal definitief weer gaan. Baie dankie.

Johanna B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna B
Gesin met tieners

Ongelooflike ligging, maar benodig dringend onderhoud.

Fantastiese ligging, goeie kos en ongelooflike hulpvaardige personeel, maar die eenhede kort dringend basiese onderhoud. Hou ook nie van die idee van leeus in hokke nie, maar dit is 'n persoonlike ding.

Vanaf R1 596
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 596
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 596
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Macleantown-distrik, N6, Oos-Londen, 5202, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5OTRkODE3LTU1NDEtNGE5MC1hYTUxLTBlZWI3ZGIzZDUyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 596  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Macleantown District N6 National Road 5202 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -32.852970869317 27.744182944225
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!