Mpumalanga Country House
Gastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 19, , Karino, 2104, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Die slim kombinasie van oud en nuut bied 'n gevoel van eenvoud en aardse luuksheid. Elke van die vier en-suite kamers het ongelooflike uitsigte van die vallei. Hier kry jy ouwêreldse slaapgemak in 'n persoonlike oord van rus.
'n Luukse suite bied onoortreflike sjarme met 'n private balkon, 'n Victoriaanse bal-en-klou bad - ideaal vir die wittebroodspaartjie of diegene wat 'n spesiale geleentheid met 'n spesiale persoon wil vier ... of om jouself te bederf.
In die hartjie van hierdie landelike huis is 'n gemaklike sitkamer en eetkamer mét 'n kroeg met voorraad. Geniet 'n welverdiende skemerkelkie voor die kaggel op groot, gemaklike banke of staan op die dek (met sy 180º uitsig van die vallei) en kyk hoe die son sak.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Plot 19, , Karino, 2104, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Karino Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 19, , Karino, 2104, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12