Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpumelelo on Kosi

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mpumelelo on Kosi, Off Road 1846, KwaNgwanase, 3973, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mpumelo on Kosi bied selfsorgchalets in een van die laaste ongerepte areas van Suid-Afrika in Kosi Bay Natuurreservaat. Die reservaat is ’n haven met besonderse uitsigte en helder water. Aangesien die area ongerep is, word gaste aangemoedig om 'n 4x4-voertuig saam te neem om die verskillende besienswaardighede te bereik.

Mpumelelo on Kosi gee toegang tot hierdie natuurlike mooi area en bied verblyf in 2 selfsorgchalets waarin daar 4 gaste in elk kan bly. Elke chalet het ’n oopplan-leefarea en beskik oor 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer. Elke eendheid het ’n kombuisie op ’n verhwe platform wat ’n uitsig oor die inheemse woud bied. Die kombuis is toegerus met toestelle soos ’n yskas, gasstoof, ketel en sekere eetgerei en breekware.

Daar is ongeveer 250 voëlspesies in die area wat gaste kan besigtig van die dek af.

Gaste wat ’n permit het kan branderplankry of rotshengel. Gaste kan ook hulle eie kategorie R- of C-boot saambring vir die binnelandse meer of see. Die bootkenner op die perseel kan ook uitstappies op die meer teen ’n klein fooi reël. Gaste kan ’n piekniekmiddagete op die kus geniet. Staproetes is volop in die area. Snorkel en sklipadtoere is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Mpumelelo on Kosi
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mpumelelo on Kosi, Off Road 1846, KwaNgwanase, 3973, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mpumelelo on Kosi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Olifantkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mpumelelo on Kosi, Off Road 1846, KwaNgwanase, 3973, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA225a7f641936cda99e3905c5ed9ef1eddd5a40d59541e25e420a08e8a8ada35a03e6fa081145f56af102cd9e7305d970df89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Mpumelelo on Kosi Off Road 1846 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.957861454432 32.805610371696