Voor-Paardeberg Wyn Wyk Akkommodasie by Môreson Guest Farm | LekkeSlaap
+31
+31

Môreson Guest Farm

15 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson Plaas, Voor-Paardeberg-straat, Voor-Paardeberg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Môreson Guest Farm is 'n werkende wyn- en sitrusplaas aan die voorheuwels van die Paardeberg in die Wes-Kaap geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat wil ontspan tydens 'n rustige wegbreek van die stad se gedruis af.

Daar is 2 gastekamers by Môreson Guest Farm wat ontwerp en versier is in 'n gemaklike landelike styl met privaat ingange met toegang tot die tuin. Die kamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n gesinskamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens ook beskikbaar. Ander geriewe sluit gratis WiFi in sekere areas, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en 'n ketel, yskassie, lugversorging. Elke kamer het 'n HD-TV met sekere DStv-kanale.

Alhoewel die kamers selfsorg-geriewe insluit, kan 'n kontinentale ontbytbord op versoek in die kamer bedien word. Môreson Guest Farm het ook braaigeriewe en 'n groot swembad waarin gaste kan afkoel in die somer. Daar is ook 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omtrek beskikbaar: voetslaanroetes, bergfietsroetes en visvang. Net 'n kort entjie van ons af kan gaste ook wynproe by Voor-Paardeberg Wine of Origin Ward.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Môreson Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Môreson Plaas, Voor-Paardeberg-straat, Voor-Paardeberg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Môreson Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson Plaas, Voor-Paardeberg-straat, Voor-Paardeberg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmYmFiOGE1LWE4NGItNDU1NC1hYjBiLTk3YzQ5M2ZkNDM2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 Môreson Farm Voor-Paardeberg Road 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.635641666667 18.832147222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za