Mrs Catherines Self-Catering Apartment
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Jan 2021 tot 31 Jan 2021.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R975 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mrs Catherines Self-Catering Apartment is in Heather Park in George geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin van 4 of 'n groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede en is net 3 km vanaf 3 prestige gholfbane: Fancourt, Kingswood en George Gholfklub. Die lughawe en pragtige strande is 'n klipgooi weg. Dit is ook stapafstand vanaf die Virgin Active Gimnasium en veilige openbare vervoer is baie naby.
Die splinternuwe woonstel met 1 slaapkamer is op 'n residensiële perseel geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n eetarea met 'n tafel met genoeg sitplek. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste is privaat met hul eie privaat braaigeriewe om te gebruik.
Oorgenoeg ruim veilige onderdakparkeerplek vir 2 motors met 'n sleepwa is op die perseel beskikbaar. Die woonstel ook toegerus met 'n kluis, alarmstelsel en perseel toegerus met n kragopwekker.
Slaapplek
’n Bespreking by Mrs Catherines Self-Catering Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Mrs Catherines Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heather Park George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom