Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MS Self-catering

Selfsorg
Kamers in die huis
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n TV, hangkas, lessenaar, stoel, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n sluitkassie langs die bed en 'n lamp in elke kamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien gaste later wil inlok moet dit asb. met die eienaar reël.
Skade aan die meubels, toebehore, kombuisware en linne is vir die gaste se rekening.
Geriewe, insluitende die swembad, word op gaste se eie risiko gebruik. Volwassenes moet abs toesig hou oor kinders wat swem.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cottage
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n hangkas, 'n sluitkassie langs die bed en 'n lampie. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n gesin. As gaste langer wil ly, kan die tweede slaapkamer ook as 'n sitarea met rusbanke, stoele, 'n lessenaar en 'n TV opgemaak word. Daar is 'n kombuisie met 'n stoof, ketel, 'n broodrooster, mikrogolf, potte en panne. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien gaste later wil inlok moet dit asb. met die eienaar reël.
Skade aan die meubels, toebehore, kombuisware en linne is vir die gaste se rekening.
Geriewe, insluitende die swembad, word op gaste se eie risiko gebruik. Volwassenes moet abs toesig hou oor kinders wat swem.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-weg 193, Wensleydale, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba2ac6dd5f59d3567c7456fd30818026aebb10ad62de6485cf9bd49d848539c00fd193ece354d8d6e6d8462d7811558ac553?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 193 Woodhouse Road Wensleydale 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.604839011505 30.407551457672