We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Msinsi Manor | LekkeSlaap
+9

Msinsi Manor

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msinsiweg 12, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Msinsi Manor is in 'n stil woonbuurt in Kloof geleë en het slaapplek vir 4 gaste.

Dié gastehuis bied 2 ruim dubbelkamers met 'n en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daar is geen TV beskikbaar nie.

Daar is graankos en melk, vrugte, jogurt en beskuit in die kamer. Geen warm ontbyt word tans bedien nie.

Veilige parkeerplek word voorsien. Let asb. daarop dat gedeeltes van die huis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Let ook asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Msinsi Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Msinsiweg 12, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Msinsi Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msinsiweg 12, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0TX3Fvbh0GJxI76fYdTdDMWExFcl0iv5KCS4LMwEJKwQdZFpK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 12 Msinsi Road Kloof 3640 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -29.784593 30.844371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem