Vallei van die Olifante Akkommodasie by Mtomeni Safari Camp | LekkeSlaap
+29

Mtomeni Safari Camp

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Letaba Ranch Nature Reserve, Groot-Letaba, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mtomeni Safari Camp is 'n juweel aan die oewer van die groot Letabarivier binne die provinsiale reservaat van Letaba Ranch. Dit vir vernoem na die Jakkalsbessiebome wat skadu aan die safari-tente bied en is die perfekte plek om te sit en kyk hoe wild na die water onder die kamp toe kom.

Mtomeni Safarikamp het 7 permatente met en suite-badkamers wat 'n toilet, wasbak en stort wat met sonkrag verhit word. Die tente bied mooi uitsigte oor die Letabarivier. Al die tente deel 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en braai-area.

Daar is geen elektrisiteit nie en paraffien- of sonkraglanterns word voorsien vir ligte snags. As dit selfsorg is, moenie vergeet om vuurmaakhout te bring nie. Dit is veilig om te drink maar sommige mense hou nie van die smaak van die plaaslike water nie, so bring jou eie gebottelde drinkwater. Hierdie is 'n malaria-area, en voorbehoeding word aanbeveel.

Gegewe dat die kamp nie omhein is in die reservaat nie en aan die oewer van die Groot Letabarivier is, is daar gereelde diereaktiwiteit saans in die kamp. Om hierdie rede word gaste na en van hul tente vergesel wanneer hulle na die gemeenskaplike eetarea en kampplek kom.

Besoekers aan Mtomeni Safari Camp het toegang tot wildritte of begeleide staptogte in die oggend en aand. Die reservaat se "geen selfry"-beleid beteken dat begeleide wildritte gaste 'n kans gee om beide die rivier-areas langs die Groot Letabarivier asook die mopaniveld van Letab Ranch te sien.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mtomeni Safari Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Letaba Ranch Nature Reserve, Groot-Letaba, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Mtomeni Safari Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Letaba Ranch Nature Reserve, Groot-Letaba, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlNjUwZmM4LWVkZGEtNGU4NC1iNWM3LTNlYjg0MDkwNmJkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Letaba Ranch Nature Reserve Groot-letaba 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.646848064171 31.059491846558
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za