Muchenje River Lodge
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalambesa Village, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Muchenje River Lodge is op die oewer van die Zambezi-river naby Katima Mulilo geleë, op die grens tussen Namibië en Zambië.
Verblyf word in 4 selfsorg-houthuise op stelte gebied wat elk slaapplek vir 3 gaste het.
Die selfsorg-eenhede het elk 'n dubbelbed en enkelbed, Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is op die ommuurde stoep geleë en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n dek met 'n Weber-braai en stoepmeubels.
Vyf kampeerplekke is ook beskikbaar wat elk 'n kragpunt, braaigeriewe en 'n opwasarea het. Die kampeerplekke maak gebruik van 3 ablusieblokke met storte, toilette en wasbakke.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Beskikbare aktiwiteite teen 'n ekstra koste sluit in skemerkelkie-vaarte vir natuurliefhebbers wat krokodille, seekoeie en die ongelooflike voëllewe in die omgewing kan afneem en visvanguitstappies met 'n ervare gids.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kalambesa Village, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Gaste dink Muchenje River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalambesa Village, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Alle ouderdomme is welkom