Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muckleneuk Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Muckleneuk Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marietjie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie D
Besigheidsreis

Great!

Ek het baie lekker daar gebly. Die mense was baie vriendelik en gaaf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lu C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dit was regtig baie lekker en die ontbyt was ook uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muckleneuk Manor se terugvoer

Dear Lu Cordier,
Thank you for staying with us.
We appreciate your feedback.
Regards, Lilly and The Muckleneuk Manor Staff

Muckleneuk Manor
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, skoon en netjies.

Fantastiese plekkie en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muckleneuk Manor se terugvoer

Dear Wimpie,
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you.
Kind regards, Lilly and the Muckleneuk Manor Team.

Muckleneuk Manor
Jackie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was te kort.

Was baie mooi en lekker met heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H
Gesin met klein kinders

Ons was 12 en alles was perfek!

Alles was net altyd reg met Lilly wat altyd aan diens was vir ons!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muckleneuk Manor se terugvoer

Dear Annatjie H,

It was a pleasure hosting you as our guest.
We hope to see you again the next time you come back to Pretoria.

Regards, Lilly and The Muckleneuk Manor Staff

Muckleneuk Manor
Melody P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melody P
Enkelreisiger

Was maklik om te kry en die diens was puik.

Muckleneuk Manor se diens is puik. Lilly en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. My enigste probleem is dat dit nie gestremd-/bejaardvriendelik is nie. Veral die stort en toilet was moeilik om te gebruik. Verder het ek geen klagtes nie. Baie dankie Lilly en span vir jul hulp en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muckleneuk Manor se terugvoer

Hello Melody, ons waardeer jou oorsig van Die Manor. Ons is baie trots op hierdie plek en waardeer jou insette. Ek gaan so gou as moontlik ondersteunings handgrepe in die storte en toilette laat installeer. Indien jy enige ander voorstelle het sal ons dit waardeer,
Vriendelike groete en mag jou fees seisoen geseënd wees.
Vivienne en Lilly

Muckleneuk Manor
Lize S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Saam met vriende

Heerlik.

Ons is vriendelik ontvang deur alle partye betrokke, het baie tuis gevoel, skoon kamers, heerlike ontbyt. Net 'n lekker gastehuis om te ontspan saam jou vriende. Kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and professional staff and neat, clean accommodation.

Our room was ready, clean and of great standard. Free WIFI was included and the professional and friendly staff can be commended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Didi A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Didi A
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis, rustige atmosfeer.

Skoon en netjiese kamer, baie vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt het hierdie besoek werd gemaak. Die ligging is naby die Zuid Afrikaans Hospitaal, maar net te ver om te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolein W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolein W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeg.

Was daar vir hospitalisasie van my man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Besigheidsreis

Lekker.

Baie netjies en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike gasvryheid.

Pragtige tuine, gerieflike kamers met baie goeie beddens en linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, vriendelike diens, waarde vir geld, lekker ontbyt.

Pragtige en netjiese verblyf, vriendelike diens en lekker ontbyt. Was so welkom laat voel. Mooiste tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurig en versorg.

Daar is aan alles gedink wat die verblyf meer gerieflik kan maak. Alles is goed versorg en stylvol. Die gasvrou en personeel is uiters gasvry en gaan uit hulle pad om na alle behoeftes om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Enkelreisiger

Heerlik gemaklik en skoon.

Die baie vriendelike personeel het my laat tuis voel soos in my eie huis. Heerlik koel en baie netjies en skoon met veilige parkering vir my motor. Ongekompliseerde weelde. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel en elegant.

Beskikbaar van begin tot einde. Privaatheid in tuine. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We've really enjoyed our stay at Muckleneuk manor we are looking forward to come back again!

Everything went well and we've enjoyed spending time in your accommodation, we are looking forward to see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerietha D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerietha D
Saam met vriende

Fantastic!

We've enjoyed our stay. The room was beautiful and the staff so friendly. I will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Enkelreisiger

Great experience and friendly hostesses.

Great aesthetics and superb food and cleanliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring in rustige omgewing.

Kamer was skoon, nuut oorgedoen, linne puik, eienaar aangename mens wat ons vriendelik ontvang het en baie behulpsaam was. TV-kanale was bevredigend en het in ons behoeftes voldoen. Parkering baie veilig. Goeie Afrikaanse gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muckleneuk Manor se terugvoer

Hello Louisa,
Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Dit is gaste soos julle wat 'n mens motiveer om net te probeer beter te doen. Mooiste wense vir julle. Ons deure is altyd oop vir julle. Geseënde Paastyd.
Vriendelike groete
Vivienne en Die Manor Span

Muckleneuk Manor
Stephan D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was huislik, skoon en warm, hartlike diens.

Aan alle verwagtinge voldoen en het geen rede om oor enige iets te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes S
Besigheidsreis

The place looks exactly like the pictures displayed on their website.

I enjoyed my stay at Muckleneuk Manor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annah K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annah K
Enkelreisiger

Very pleasant and comfortable.

Staff very friendly. They went all way out to make sure that I was comfortable. Rooms very clean and yummy breakfasts. Thanks Rory and Vivian you guys are the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en tuis gevoel, baie beïndruk.

Ons was baie beïndruk met hulle gasvryheid. Die kamers is baie goed ingerig en natuurlik baie netjies. Ons sal definitief weer daar oorslaap in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia G
Besigheidsreis

I felt at home!

I stayed for a week and appreciated the hospitality of the staff and excellent customer service. I truly felt right at home and will definitely return to Muckleneuk Manor in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyline N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality service is offered at this manor, I would recommend it to anyone any day.

Beautiful place with a fabulously done interior and garden. The rooms are well appointed with everything a weary traveller needs. Loved the crisp fresh luxurious linen, not to mention the gorgeous breakfast prepared with a lot of love. The location suited our needs to a T. Above all, the hostess Vivienne went above and beyond to make our stay comfortable and memorable. Words are not enough to describe this kind and helpful soul. Another visit is definitely on the cards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muckleneuk Manor se terugvoer

Thank you for your inspiring words. We love our Manor. Hope to see you again in the future. Vivienne, Rory and The Manor Team

Muckleneuk Manor
Mari V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Besigheidsreis

Kamers was gerieflik ingerig en pragtig skoon.

Vriendelik ontvang en het sommer tuis gevoel met aankoms. Heerlike ontbyt die volgende oggend op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna M
Saam met vriende

Was heerlik, gasvry en gesellig.

Dit het soos huis gevoel na 14 ure op die pad en na 'n besige dag in die stad was dit heerlik om 'huis' toe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinette D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinette D
Enkelreisiger

Absoluut heerlik, dit was hartseer om te ry.

Die plekkie is pragtig en omring met die mooiste wit rankrose! Dit lyk asof Muckleneuk Manor geklee is met die pragtige witrose wat jou begroet wanneer jy daar stop en by die voordeur inloop. Die ontvangs is absoluut vriendelik en dit laat jou sommer baie tuis voel. Jy word bederf met 'n glasie sherry wat jou daai ekstra spesiaal laat voel. Die dekor is pragtig en sorgvuldig gekies en dis net genoeg. Die kamer (no. 1) waar ek tuis gegaan het, is ruim en baie verwelkomend, netjies en baie klassiek. Die res van Muckleneuk Manor is pragtig en daar is baie plekkies waar jy kan ontspan of boek lees. Die swembad-area is ook pragtig en al die plante in die tuin laat jou so ontspanne voel. Dan wil ek afsluit deur te sê baie dankie ook vir die heerlike ontbyt! Julle plekkie kry 'n 10 uit 10 by my!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvryheid.

Werklik 'n "home away from home" ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Besigheidsreis

Ongelooflike rustige en welkome atmosfeer. Top akkommodasie.

Was al voorheen hier en ek sal vir seker weer daarheen gaan. Die kamers is ruim en netjies. Ligging is maklik om te kry en ook naby lekker rondloopplekke. Gasvrou is baie behulpsaam en die ontbyt is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L
Besigheidsreis

There is only one drawback to staying at Muckleneuk Manor: you will never be able to enjoy any other B&B or guest house or hotel thereafter by comparison.

My stay was even for longer than intended, yet the proprietor found a way to let me keep my room. It was incomparable from start to finish. Mostly this is down to the extraordinary character and nature and professionalism of the proprietor Vivienne Gunning who is on the premises a good deal of the time and responds personally to each and every guest's needs as if they were staying in her own home. This is not just a committed guest house manager who wants business to thrive. We are talking about someone who is an accomplished artist in oils and acrylics, pencil and charcoal, whose canvasses are all around the Manor, landscapes that rival what you see in museums and in art galleries. And the accommodation itself is her canvas. Everywhere you look there are aesthetic, thoughtful touches which bespeak someone's considering your comfort and good taste. The place oozes quiet and unpretentious class and beauty. There is a growing open garden with all sorts of delights, there are terraces to every room with draping bougainvillea but not to much of it. And I haven't even mentioned the breakfasts that come with the room fee. Each day is different, this is Michelen style dining, beautifully composed plates of eggs and rashers and condiments each of which is carefully presented and delicious; with different breads each day. The coffee is so good it makes me blush. There is a generosity in the protocols allowing guests a selection of wines and access to the kitchen facilities, all beautifully laid out. The place is impeccably clean in every corner. Living most of my adult life on the equator I was cold in Pretoria in August. So I learned that my room could be toasty at any time, not just the bed. I much preferred this to a five star hotel I stayed at in Amsterdam which was fully equipped including heated marble bathroom floors. Nothing compares with the excellence of Muckleneuk Manor's comfort and style. It's a three minute walk to UNISA as well, in case you are attending a conference as I was. You are crazy to stay anywhere else.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josiah N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josiah N
Gesin met klein kinders

My stay was superb.

My interaction with Rory from booking to my stay and my leaving was exceptional, I will book again on my next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Enkelreisiger

Fantasties.

Vir die eerste keer in 'n lang tyd kry jy weer die gevoel dat jy as gas, spesiaal is. Die eienaares en haar span het uit hul pad gegaan om 'n mens te laat tuis voel. Die diens was uitstekend en baie professioneel maar in dieselfde asem kan ek sê dit was my huis weg van my huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met vriende

Absoluut ongelooflik, puik.

Gasvrou is ongelooflik behulpsaam en uiters vriendelik. Personeel is juwele. Die verblyf is baie netjies en ruim. Ontbyt is groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzelle S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle S
Besigheidsreis

Huislike warm en vriendelike atmosfeer.

Ons was hartlik ontvang en het 'n baie rustige atmosfeer beleef. Kamers was uitstekend en daar is alles wat nodig is vir 'n goeie nagrus. Baie sentraal geleë aan ons besigheids-bestemming. Sal defnitief hierdie pragtige gastehuis aanbeveel. Vivienne en haar personeel het werklik moeite gedoen met 'n heerlike ontbyt. Dankie Vivienne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muckleneuk Manor se terugvoer

Hello Suzelle

Hierdie is 'n ou woning wat met baie liefde en deernis herstel word. Ek waardeer jou insette en weet dat ek aandag aan dit gee.
Ons kontak nommer/s van Muckleneuk Manor is definitief nie buite werking nie.
Jy het die trappe verbruikers onvriendelik beskrywe? Enige voorstelle oor hoe dit verbeter kan word?
Ek gaan onmiddellik aandag gee aan alles wat jou gepla het en nooi jou uit om in die toekoms weer hier te bly.
Ons is besig om met die stadsraad te onderhandel om die inry se aanslag te verbeter. Muckleneuk is een groot heuwel en baie eiendomme sukkel met die vlakverskil vanaf straathoogte tot huis vlak.
Vriendelike groete
Vivienne Gunning

Muckleneuk Manor
Stephane J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stephane J
Enkelreisiger

Nie aangenaam nie.

Kontak nommer wat verskaf is was buite werking. Moes uit die voertuig klim en 'n bult klim om die klok teen die muur te lui vir aandag. Trappe was nie gebruikersvriendelik in die gebou nie. Slaap was moeilik, met oorproppe en al a.g.v. "plumbing errors".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muckleneuk Manor se terugvoer

Hello Stephane
I do appreciate your comments and we will do our utmost best to improve on it. We care therefore we pay attention.

Have we done so bad?
Cleanliness 40%. This is something that we pride ourselves. We really need to know as we have always tried to maintain a very high standard, giving attention to hygiene and the overall appearance of The Manor.
Location 20%. This depends where you would like to be. We are close to all mayor highways, various hospitals, embassies etc.
Customer service 40%
Value for money 20%.

We would like to invite you back and we appreciate feedback, whether it is positive or negative. That is the only way we can even improve our standard to a higher level.

Have a great day.

Vivienne Gunning
Owner Muckleneuk Manor

Muckleneuk Manor
Johann S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Vivienne het ons persoonlik ontvang en moeite gedoen om ons spesiaal te laat voel. My aanvoeling was ─ ek is by die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muckleneuk Manor se terugvoer

Baie dankie Johann. Ons waardeer die terugvoering. Positiewe kritiek motiveer my en my span om net nog beter te doen. Dankie!

Muckleneuk Manor
Anel K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste gastehuis waarin ons nog gebly het en uitstekende diens. Ons is mal oor die gastehuis en sal dit vir enigeen aanbeveel.

Mooiste gastehuis waarin ons nog gebly het. Vivviene het ons so welkom en spesiaal laat voel en ek sal dit vir enigeen aanbeveel om daar te gaan oorbly. Dis regtig 'n stukkie paradys in die groot stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muckleneuk Manor se terugvoer

Beste Anel,
Jou woorde is 'n inspirasie. Baie dankie. Dit was ook vir ons heerlik om julle as gaste te huisves.
Die Muckleneuk Manor Span.

Muckleneuk Manor
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mears-straat 270, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5OTYxMzZkLTE1YTYtNGQ1MS05ODhiLThjYjkyMTY4ODY5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 270 Mears Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.762067030568 28.199857074022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem