Muddlers Minnow Dullstroom

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Jan 2019 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

Muddlers Minnow Dullstroom is 'n kothuis wat ten volle toegerus is en is 1 km vanaf Dullstroom geleë. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat op soek is na bekoorlike blyplek weg van die stad.

Daar is 1 slaapkamer met 'n luukse koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Langs die slaapkamer is die kombuis, eetarea en sitarea.

Die kombuis is ingerig met 'n broodrooster, mikrogolfoond, yskas en oond. Die sitarea het 'n rusbank en 'n kaggel met 'n mandjie met vuurmaakhout. Daar is ook 'n TV met DStv.

Die eenheid het 'n stoep met braaigeriewe. Ander geriewe op die perseel sluit 'n klimraam en veilige parkeerplek in. Melk, vars vrugte en soetwyn is met aankoms beskikbaar.

Muddlers Minnow Dullstroom is naby plaaslike winkels, restaurante en buitelug-doendinge.

Slaapplek

'n Bespreking by Muddlers Minnow Dullstroom sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Muddlers Minnow Dullstroom gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R533 per nag (plek vir 2)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Jan 2019 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za