Soutpansberge Akkommodasie by Mudzimu Nthusa | LekkeSlaap
+30

Mudzimu Nthusa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Belleveuw, , Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 950 per nag (vir 11 persone)

Beskrywing

Mudzimu Nthusa is geleë op 'n plaas met 800 hektaar ongerepte bosveld noord van die Soutpansberge. Hierdie boslodge is 'n jaglodge en bied ideale akkommodasie vir groepe, families of jaggeselskappe. Tot 11 selfsorg-gaste kan gerieflik hier tuisgaan.

Die lodge bestaan uit 4 slaapkamers, is volledig gemeubeleer, toegerus en beskik oor lugversorging. Daar is 'n losstande, en suite chalet. Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n groot boksvrieskas en 'n stoof. Al die nodige eetgerei en breekware word ook voorsien. Die ruim leefkamer het 'n TV en genoeg sitplek. Geniet 'n drankie by die grasdakvermaakarea met sy uitsig oor die swembad en die majestueuse Sandrivier. Die eiendom het ook 'n braaiplek en 'n boma.

Die lodge word elke dag skoongemaak deur die vriendelike personeel wat sal seker maak dat jou verblyf aangenaam is. Wildkyk en toere is ook beskikbaar op versoek.

Die kamers is as volg toegerus: Kamer Een met 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer; Kamer Twee het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer; Kamer Drie het 3 enkelbeddens en deel 'n badkamer met die vierdie kamer; Kamer Vier het 2 enkelbeddens. Die losstaande chalet het 2 enkelbeddens en 'n badkamer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Farm Belleveuw, , Musina, 0900, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Soutpansberge Limpopo
Vanaf R4 950
per nag (vir 11 persone)
Vanaf R4 950
per nag (vir 11 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Belleveuw, , Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0M2YxMTAxLWQwZDgtNGIzYi04ODY3LWE0OTQyOWVjYWI5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 950  per nag (vir 11 persone) Farm Belleveuw Mopane 0900 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.626718567778 29.724295205669
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za