Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MuggefonteinKaroo

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muggefontein, Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Muggefontein is 'n werkende merino skaapwol- en olyfplaas, wat op die R353 geleë is, net 40 km van Fraserburg af. Hier kan jy die hartlike gasvryheid van die Karoo verwag, asook die rustigheid en veiligheid van die Karoo. Die sterbelaaide hemelruim sal verseker dat jy 'n unieke ervaring hier sal hê.

Selfsorg-akkommodasie word voorsien in 'n ruim plaashuis met 3 slaapkamers. Die huis kan 8 gaste huisves. Dit is die ideale wegbreek vir 'n groep vriende of vir 'n gesin wat 'n rustige uitstappie verlang. Die huis het 2 badkamers en 'n buitestort met warm water. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, 'n ketel en 'n broodrooster. In die leefarea is daar 'n enkelbed. Buite is daar 'n groot braai-area en plonspoel.

Beddegoed, elektriese komberse en handdoeke word voorsien. 'n Bababedjie is beskikbaar indien gereël. Koffie, tee en tuisgebakte beskuit word voorsien. Ontbyt is beskikbaar op aanvraag en teen 'n addisionele koste. WiFi is ook beskikbaar.

Ervaar die ware plaaslewe met 'n wye verskeidenheid doendinge, wat strek van voëlkyk tot stap langs die groot dam.

Slaapplek

’n Bespreking by MuggefonteinKaroo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir MuggefonteinKaroo
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Muggefontein, Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
  • Gaste dink MuggefonteinKaroo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muggefontein, Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2NzczZjY0LWMzMjItNGZiMi04Nzc4LTQ5MmNjMzI2OWM2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 9 mense 19 5 1 5 Muggefontein Fraserburg 6960 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.294722222222 21.655555555556