Muizenberg Beach Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Muizenberg Beach Apartment is 'n moderne en luukse selfsorgwoonstel wat in die veilige Bay Crest-kompleks in Muizenberg geleë is. Dit is naby verskeie goeie restaurante, winkels, die St James-strand en Kalkbaai wat spog met baie antiekwinkeltjies en die bekoorlike vissershawe.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer beskik oor 2 enkelbeddens. Twee kinders kan ook op 'n draagbare bed geakkommodeer word. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer beskik oor 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien inkluis. Die leefarea is ingerig met 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het skuifdeure wat op 'n klein privaat tuin met buitesitplek en braaigeriewe oopmaak. 'n Veilige, aangewese parkeerplek in die kompleks is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Muizenberg Beach Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Muizenberg Beach Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za