Bela-Bela Akkommodasie by Mukuyu Game Farm | LekkeSlaap
+6

Mukuyu Game Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 448, Kromdraai, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 17)

Beskrywing

Mukuyu Game Farm bied verblyf op 'n plaas wat 11 hektaar groot is 46 km vanaf Bela-Bela in die Kromdraai-area. Die plaas is die ideale wegbreek van die stadsgejaag.

Die verblyf word in 5 chalets met slaapplek vir 5 gaste gebied. Die chalets het elk dubbelbeddens en enkelbeddens. Die chalets het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die chalets maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei toegerus is.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n lapa, swembad, klimraam en 'n fietsbaan in. Daar is njalas en rooibokkie wat vrylik tussen die chalets rondbeweeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Erfdeel 448, Kromdraai, 0850, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 17)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 17)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 448, Kromdraai, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiaXXpPYaBHTUHErKvXSpDyW380FqG98rl2RoRr9MzCl8U1dK8p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 17) Portion 448 Kromdraai 0850 Limpopo 086 999 0018 12:00-20:00 11:00 -24.958184486751 27.904331722418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za