Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Predator Track

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Predator Track
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Charl B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en pragtige fasiliteite!

Ons was baie goed verwelkom en vriendelik vergesel na ons tenthuis. Dis ongelooflik mooi daar en ek kan sien hoe mense in groepe vir 'n naweek daar saam kan kuier. Die gemeenskaplike kuierplek is ook baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vusi M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Vusi M
Saam met vriende

TLC needed.

On arrival housekeeping lady not very friendly and helpfull but Elliot tried his best to assist. Both our tents was not clean, showers still have stains from previous guests and shower head and glass not been clean in a very long time. Tent no 7 shower leaking into kitchen. Both kitchens not equipped for 4 persons and both fridges still had old blood in from previous guests. Long grass between tents not pleasant and does not look neat. Lodge definitely run down and need TLC it could be a very nice place with proper maintenance and management.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplek op pad na Krugerwildtuin.

Baie rustig, eie kombuis vir selfsorg met alle nodige toebehore. Selfs hout vir die braaivleisvuur is verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius S
Gesin met tieners

Geriewe het aandag nodig, onderhoud is nodig, soos die stortdeure wat nie kon toe maak nie. Handrelings is beskadig.

Alhoewel ons daar in baie reën aangekom het en nie kon braai nie, het hulle spesiale reëlings gemaak sodat ons op die buur-oord kon gaan eet wat puik was. Die ekstra myl diens was hoog op die prys gestel. Personeel was behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubbervale-weg Erf 674, Cottondale Game Ranch, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42bdb3b5ad72d2239fb424915c015e46078dc57b4107645e6e4e2e9085996c4be90842fd6f4f37875a2aa7b08e4c2e107079?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Rubbervale Road Lt 674 Cottondale Game Ranch 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.919510890447 30.498250722885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem