Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Predator Track

Tentekamp
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubbervale-weg Erf 674, Cottondale Game Ranch, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Predator Track is 'n egte Afrika-safarikamp 14 km buite Gravelotte in Limpopo. Dié safarikamp is gebou op die grasserige oewer van 'n watergat wat deur die Mulati-rivier aangevul word en is in die skadu van jakkalsbessie-, hardekool- en maroelabome.

Die kamp is op die Cottondale Wildplaas wat 2200 hektaar groot is en wat spog met 'n divers biosfeer van bergagtige terreine tot lae vloedvlaktes. Die kamp is op pad na die Krugerwildtuin.

Verblyf is beskikbaar in 10 luukse tente op houtdekke wat elk geskik is vir 4 gaste. Die tente is in die bosveld met 'n oorvloed vrylopende wild. Elke tent het lugversorging, 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en toegeruste kombuis. Dit is ideaal vir gesinne of toergroepe en bied 'n ware Afrika-Bosveld-ervaring.

Die kamp het 2 swembaddens, 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis met 'n eetarea vir groepe, 'n gemeenskaplike kaggel met hout en broodoond, asook parkeerplek op die perseel. Wildritte kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Predator Track
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • Rubbervale-weg Erf 674, Cottondale Game Ranch, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Gaste dink Predator Track het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubbervale-weg Erf 674, Cottondale Game Ranch, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42bdb3b5ad72d2239fb424915c015e46078dc57b4107645e6e4e2e9085996c4be90842fd6f4f37875a2aa7b08e4c2e107079?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Rubbervale Road Lt 674 Cottondale Game Ranch 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.919510890447 30.498250722885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem