Mulberry House
Opsomming van Resensie
Mj B - Des 2020
Gemiddeld
Aangenaam en rustig.
Jenny B - Sep 2019
Gemiddeld
Lieflike, gerieflike verblyf en vriendelike gasheer.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Lovely comfortable accommodation and friendly host.
Really enjoyed our stay - centrally located, home away from home.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Christelle S - Sep 2019
Gemiddeld
Excellent value for money!
Mary C - Feb 2019
Gemiddeld
Fabulous accommodation, very good host.
Mulberry House's terugvoer
Thank you so much.
Regards,
Marie
Jane B - Jan 2019
Gemiddeld
Excellent.
Sandra T - Okt 2018
Gemiddeld
Baie netjies en privaat.
Ingrid E - Okt 2018
Gemiddeld
It suited us perfectly.
Marlene J - Sep 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
Mulberry House's terugvoer
Baie dankie Marlene, ek is bly jy het dit geniet.
Marie
Gary B - Sep 2018
Gemiddeld
Spacious and comfortable rooms, with friendly and helpful hostess.
Tracy Lee G - Sep 2018
Gemiddeld
Highly recommended - great place to stay!
Tariena D - Feb 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf! My derde besoek en sal weer daar bly in die toekoms.
Linden H - Des 2017
Gemiddeld
Lovely.
Mulberry House's terugvoer
Baie dankie Linden.
Tariena D - Des 2017
Gemiddeld
Skoon, gerieflike verblyf. Ligging uitstekend.
Mulberry House's terugvoer
Baie dankie Tariena.
Heimo Carl N - Nov 2017
Gemiddeld
Ons kan net sê die verblyf was aangenaam, skoon en waarde vir geld, ons kom weer.
Mulberry House's terugvoer
Baie dankie Ingrid, ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Marie
Gerhard M - Nov 2017
Gemiddeld
Baie gerieflik, mooi, skoon en vriendelike ontvangs.
Mulberry House's terugvoer
Baie dankie Hermione.
Marie
David H - Nov 2017
Gemiddeld
Mulberry House is up to all expectations.
Mulberry House's terugvoer
Thank you David. It was a pleasure having you and Verity at Mulberry House. Marie
Doris T - Okt 2017
Gemiddeld
My client was extremely happy and will definitely make use of this property again.
Ivan Harold V - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was uitstekend!
Mulberry House's terugvoer
Baie dankie. Ek is so bly julle het dit soveel geniet. Jammer net dat ons die rugby verloor het. Marie
Milton G - Aug 2017
Gemiddeld
Baie gerieflik, veilig, rustige area met loopafstand park.
Dean O - Aug 2017
Gemiddeld
Very comfortable.
Adrienne D - Jul 2017
Gemiddeld
Pragtige, rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Charming, peaceful accommodation in beautiful surroundings.
I had a wonderful stay at Mulberry House. The room was beautifully decorated and fully equipped with everything one would need. The addition of complementary rusks, cereal and fruit was so welcome. The establishment is very centrally located and Marie, the host, was very accommodating and welcoming. I will definitely be staying again!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Deon V - Jun 2017
Gemiddeld
Fantastiese verblyf en uitstekende diens.
Lauren W - Jun 2017
Gemiddeld
Wonderlike ervaring, pragtige plek met mense.
Mulberry House's terugvoer
Baie dankie Lauren.
Tariena D - Mei 2017
Gemiddeld
Heerlike, gerieflike verblyf.
Mulberry House's terugvoer
Baie dankie Tariena.
Brian R - Apr 2017
Gemiddeld
Goeie omgewing en rustig, maklik om te bereik vanaf hoofroete.
Mulberry House's terugvoer
Baie dankie Brian en Sannie.
Ellen P - Mrt 2017
Gemiddeld
Rustig en wonderlik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Peaceful and wonderful.
Marie was an excellent host. Our "home" was very clean, area nice and quiet and felt safe at all times. I highly recommend Mulberry House and will go there again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Mulberry House's terugvoer
Thank you, Ellen.
Marie
Lorna G - Des 2016
Gemiddeld
Veilig, gemaklik, baie rustig en ideaal geleë.
Mulberry House's terugvoer
Baie dankie Lorna. Marie
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunnybraestraat 16, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom