Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muldersvlei Estate

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 71 resensies vir Muldersvlei Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jaco T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net bo verwagtig lekker en rustig met beeldskone natuur en tuine om jou.

My tuiste wanneer weg van my tuiste en sal altyd weer daar oorbly tydens sake besoeke aan Kaapstad. Helen, Alida en Faith is drie sterre en aangename geselskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Megan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful farm stay.

We chose to stay at Muldersvlei Estate based on its location, which was perfectly central to the wine farms in the area. We thoroughly enjoyed the breakfast provided and the pretty farm and its furry residents. The only downside was that there was no shower (bath only), which was not specified in the listing. There was no WiFi provided either, although not as critical as a shower. Otherwise, a lovely stay overall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning stay, loved the decor, comfy bed and delicious breakfast, 5 star.

Stunning stay, loved the decor, comfy bed and delicious breakfast, 5-star service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois N
Besigheidsreis

Die plek het my besoek gekanselleer.

Ek is 'n dag voor die datum van my verblyf ingelig dat daar 'n dubbel bespreking is en ek op 'n ander plek moet blyplek vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie P
Enkelreisiger

Aangenaam en goeie ligging.

Verblyf was baie aangenaam en die personeel vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was ingesluit en lekker. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René S
Enkelreisiger

Little piece of heaven.

I was treated with such kindness and care. The breakfasts were delicious, and the rooms stunning. Amazing views from the rooms. Only downside was not having WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher Z
Enkelreisiger

Simple, warm and peaceful.

I had a lovely stay at Muldersvlei Estate. It is a beautiful farm and very reasonable given the area. I was looked after by Helen and Faith and felt very safe and welcome. The guest house is peaceful and close enough to Stellenbosch and the wine farms, as long as you have a vehicle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jackie L
Gesin met klein kinders

Baie teleurgesteld.

Dit word geadverteer met die volgende: WiFi (geen). Haardroër (geen). Mikrogolf (geen). Spabad (geen).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene M
Saam met vriende

Stapafstand van De Meye Trouvenue.

Die ontbyt is heerlik, die bed is skoon. Die plek is rustiek, iets waarvan ek glad nie hou nie, maar dit is 'n tree weg van die De Meye trouvenue, daarom het ek dit bespreek, want ons "drink and drive" nie. Die plek het enorme potensiaal. Wat jy moet weet voor bespreking. Geen venster wat jy kan oopmaak in die nag vir koel/vars lug nie. Geen venster in die badkamer of kamer nie, die kamerdeur het glas. Geen lugversorging nie. Geen TV nie. Geen prop langs jou bed nie. Die slegste vir my was dat die mure van die badkamer nie tot by die dak gebou is nie, m.a.w., jou toilet se reuke en klanke is in die kamer (wat mos ook nie 'n venster het nie). Vir my is 'n toilet 'n private aangeleentheid en kan romantiek uit die kamer wegneem. Twee van ons in verskillende kamers was ook sensitief vir geraas en die "glug, glug, glug" vir ure in die nag deur die drein/pype deur die stort se gat was steurend. Maak ook seker of die WiFi werk as julle bespreek, want ons het nie gehad nie. Hul tuine is groot en groen, daar is 'n swembad. Daar heers 'n plaasatmosfeer en as jy hou van rustiek sal bogenoemde goed jou nie pla nie. Die gasvrouens is ook gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christian Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic, authentic, friendly, fresh flowers, relaxing stay.

If you are looking for something really rustic and traditional with no frills but a totally authentic stay, then this is the place for you. Friendly service with an abundance of fresh-cut flowers. I really enjoyed the deep sleep, delicious breakfast, freshly squeezed orange juice accompanied by cows grazing in the pasture.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devin M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Devin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming quiet farm.

Super basic, but exactly what we were looking for. A step back in time, quite private and charming. Lovely friendly hosts. Can't wait to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en gasvrye verblyf.

Pragtige, lieflike plaasatmosfeer, baie vriendelike en liefdevolle mense. Hartsmense! Diens was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R
Saam met vriende

Pragtige lowergroen tuine met uitstekende diens!

Ons was hartlik gegroet met ons aankoms. Kamers is pragtig gemeubeleer met 'n ou rustieke voorkoms. Ontbyt was voortreflik! Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om al ons behoeftes te akkommodeer. Sal beslis hierdie stukkie goud aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas D
Gesin met tieners

Baie vriendelike en behulpsame mense. Baie netjies.

Selfs die honde is vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernedine V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernedine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Rustige verblyf, goeie opsie as mens wil wegbreek van die stad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

We enjoyed a very pleasant stay with great hosts and beautiful grounds. Great breakfasts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie O
Enkelreisiger

Awesome view and lovely old buildings.

Perhaps the bathrooms can be upgraded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P
Gesin met klein kinders

Lekker rustige plaasatmosfeer.

Skoon en baie gerieflik. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sal dit aanbeveel vir alle ouers met kinders. Ons het dit regtig baie geniet en sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

Breakfast was amazing, such a spread of delicious foods. The room was spacious and the bed was luxurious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark & Ansone V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark & Ansone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, veilig, netjies en rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The farm and coattages are beautiful and it is ideal for couples or families.

Helen was an amazing hostess and took us for a walk around her amazing gardens and we swam in their pool as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Catherine V
Enkelreisiger

Loved the friendly staff and delicious breakfasts.

Muldersvlei is a tranquil place steeped in history. It's well located for outside of Stellenbosch and there is lots to do in the area. The owner was very helpful especially when I had a problem with the wifi. Delicious breakfasts and coffee served on the verandah. It could do with some basic maintenance. Some of the amenities in the room were not up to standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie T
Gesin met tieners

Baie aangenaam, dankie.

Tannie Helen het ons baie tuis laat voel. Sal definitief weer daar bly as ons die Wes-Kaap besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marianna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

No windows to open, dog eating off our table, very little water, toilet doesn't flush.

Beautiful place, but overbearing owner who wants to offer everyone a massage treatment. Place shabby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda D
Gesin met klein kinders

Goed.

Goed geleë vir 'n troue by De Meye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dotjie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dotjie C
Gesin met tieners

Ons het oorgeslaap vir my seun se gradeplegtigheid op Elsenburg, dus die ligging was perfek.

Helen het ons baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Alles was skoon en netjies. Heerlike bad in ons kamer! Die huis en alles op die werf is 'n skatkis van oudhede en geskiedenis!. Die ontbyt was uit die boeke! Heerlik verby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henning V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning V
Enkelreisiger

Heerlike nagrus.

Weereens lekker gerus en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henning V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning V
Gesin met tieners

Asemrowend mooi met goeie diens.

Wat 'n fantastiese ervaring. Muldersvlei het pragtige tuine en 'n rustige atmosfeer. Ons het heerlik geëet en is as vriende uitmekaar. Ons sal beslis weer vinnig gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vainola M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vainola M

Dit was wonderlik, die mees gasvrye gasvrou wat ek nog ooit ontmoet het in die streek en baie waarde vir geld.

Die gasvrou was baie professioneel, maar het ons ook laat voel soos familie wat al jare lank kuier gaste daar is. Ons kon saam gesels, lag en kuier. Ons kon ontspan in die kort tydjie se oorslaap het ons doel gedien. Die ontbyt is fabulous en met baie sorg en liefde gemaak. Die plaas personify going the extra mile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie N
Besigheidsreis

What a lovely stay!

I enjoyed my lovely room with a fireplace very much! The staff and everyone there were very friendly and helpful. The breakfast was delicious and served on time. I hope to use their facilities again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muldersvlei Estate se terugvoer

Dear Betsie, we are glad you enjoyed your stay and that the breakfast was delicious. We cannot wait to have you with us again.
Lots of love, the guesthouse team.

Muldersvlei Estate
Francisca L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca L
Saam met vriende

Puik diens.

Die verblyf was skoon en netjies. Ons het baie tuis gevoel. Dit was veilig en baie mooi op die plaas. Die eienaar Helen het dit n fantasitiese ondervinding gemaak vir ons. Sal defnitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky W
Gesin met tieners

Beautiful farm stay, delicious full breakfast elegantly served by charming hostess Helen.

Perfect location, comfortable accommodation with all you need for an overnight or weekend stay. Close to all other attractions in the area. Does also do weddings and can cater for other celebrations too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Gesin met tieners

Baie gasvry.

Baie gasvry, besonderse mense. Heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw K
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Skoon, gerieflik en heerlike ontbyt ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazleen H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazleen H

The best place to be. It was very peaceful.

When we arrive we were welcome with the most beautiful friendly angel she was amazing. We come there around about 21:00 the evening from a wedding and she made us this amazing scones with strawberry jam and fresh cream, and when she left us in our room we prayed before she left and I needed that so grateful for her. The morning when I wake up I was in a fairytale wow the beaty of nature amazed me. This was a very beautiful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very hot day and we were invited to use the pool facilities and sit in the most beautiful shaded garden of the manor house. It was most welcoming and the experience was unforgettable.

We will certainly return for the hosting, the beauty and tranquillity of the venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Enkelreisiger

Safe, neat, will go back again!

I was spoiled with the most amazing breakfast every morning. Had a safe and lovely environment. Anyone should try them! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitnemende gasvryheid.

Ons is baie vriendelik ontvang. Baie netjiese beddegoed in ou wêreldse verblyf. Heerlike plaasontbyt, geen moeite is ontsien nie. Helen is 'n merkwaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Mooi omgewing, goed geprys en geen verskuilde kostes nie. Nie ultra modern nie. Gasvrou is baie vriendelik, kan vir sommige mense veeleisend wees. Gasvry en die ontbyt is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig op die plaas.

Bietjie meer verwag, nie soos op die foto's nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning tuine, gemaklike groot kamer met 'n borrel bad en 'n groot kaggel vir 'n heerlike romantiese gevoel.

Vriendelike diens en ek moet net noem die ontbyt was uit die hemel uit, vars gebakte brood en smullekker plaas ontbyt vir 'n koning. Stunning plekkie! Waarde vir geld. Sal beslis weer n draai maak. Baie dankie aan almal wat ons kort verblyf so memorable gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful host and beautiful gardens, ambiance was warm and cosy.

Feel the history in the old buildings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Wonderlik. Baie vreedsaam en pragtig.

Helen en Juliette is twee wonderlike gasvroue. Baie behulpsaam, hartlik en vriendelik. Ek sal weer hier bly as ek Stellenbosch toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Saam met vriende

Dit was 'n spesiale naweek by 'n baie mooi plek.

Helene en haar span was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B
Gesin met tieners

Regte wynland landgoed-ervaring!

Heerlike beddens, vars wit handoeke en smaaklike ontbyt! Naby N1 en baie sentraal geleë! Pragtige uitsig op Kaapse berge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carika V
Enkelreisiger

Pragtige natuurskoon.

As jy plek soek om te gaan ontspan is Muldersvlei Estate die regte plek om te gaan oornag. Dis geleë op 'n pragtige estate en die mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Dit is vir die paartjie of persoon wat nie haastig is nie en van pragtige natuurtonele hou 'n welkome plaasgevoel.

Helen, die eienaar, het baie moeite gedoen en selfs die kaggel in my kamer aan te steek voor my koms. Dit is in 'n pragtige ligging en bied werklikwaar 'n pragtige uitsig op die Stellenboschberge en sal baie geskik wees vir 'n paartjie. Dit is 'n rustige plaas-ervaring en gaste moet eintlik toeriste wees wat nie te haastig is nie. Ontbyt was gestoofde koejawels en jogurt en varsgebakte brood en plaaskoffie en mens word werklikwaar op die hande gedra. Jy kan nie wegkom van die warm plaas-ervaring nie en "stadsjuppies" sal miskien meer moderne fasiliteite verkies, maar vir my was die kaggel en dik beddegoed op 'n koue wintersaand te heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en die diens was baie baie goed. Sal beslis weer by julle kom bly. Jul gan regtig uit jul pad om mens te akkommodeer! Baie dankie (ons kon gaan skoonmaak na ons muddy princess en ons uitcheck tyd was uitgestel om ons te akkommodeer, ons waardeer dit baie!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verna D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, tranquil accommodation in stunning surroundings with friendly, welcoming hosts.

What a stunning end to our trip staying at Muldersvlei. We were also privileged enough to enjoy a divine dinner at the manor house. Lovely, comfortable, luxurious accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike, rustige verblyf in 'n asemrowende omgewing met vriendelike en verwelkomende ontvangs.

Ons verblyf by Muldersvlei was 'n fantastiese einde aan ons reis. Ons was so bevoorreg om 'n ongelooflike aandete in die herehuis te geniet. Lieflik, gerieflik en luukse verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria E
Saam met vriende

Uiters aangenaam en wonderlike gasvryheid. Pragtige omgewing.

Die gasvryheid en hoë kwaliteit ontbyt en netjiese kamers is goed vir jou hele menswees. Daar vind mens eintlik 'n ou wêreld in die hede. Ek kan die gastehuis sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomi H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, top kwaliteit akkommodasie-ervaring en hoogs aan bevole.

Ons was vriendelik ontvang en moeite is gedoen om ons welkom te laat voel en gerieflik in te settle. Die kamer het vars blomme gehad en alles was mooi en smaakvol, skoon en netjies. Die spa-bad in die kamer was voorsien van borrelseep en badsout, net ingeval jy nie van die een of die ander hou nie. 'n Komplimentêre bottel yskoue witwyn in die yskas, was 'n lekker verrassing! Daar is lekker paadjies om te gaan draf en/of stap. Ontbyt was reg voor ons kamer, op die stoep, bedien, met 'n lieflike uitsig oor die tuin en berge. Ontbyt self (jogurt en meusli voorgereg, met spek en eiers as hoofgereg, lemoensap en heerlike filterkoffie) was uit die boonste rakke, en baie smaakvol bedien. Hierdie is 'n heerlike plek om nie net een nag nie, maar sommer jou hele vakansie by te bly en dan van daar af die Wynlande te gaan verken, aangesien dit lekker sentraal geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelma B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, vriendelik en baie mooi uitsigte.

Ons was baie vriendelik ontvang. Daar was 'n heerlike komplimentêre bottel wyn in die yskas. Die mense is baie behulpsaam en ek sal dit aan enige iemand in die toekoms aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannend!

Rustig en die mooiste natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurence En Erica K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Laurence En Erica K
Enkelreisiger

Onprofessioneel en onpersoonlik.

Die kamer was nie goed nie het geruik na 'n vrot hoenderhok! Personeel onvriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asembenewend mooi en só heerlik.

'n Ongelooflike naweek in die hartjie van die Boland met 'n romantiese kaggelvuur, glasie rooiwyn en 'n lieflike kamer. Verblyf was tops, ontbyt was verruklik en die gastehuisbestuurder,Johan, was onsettend vriendelik, behulpsaam en hoflik. 'n Fantastiese plaasatmosfeer in die Boland wat 'n mens die ideale wegbreek gee van die besige stadsgedruis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G

Onverbeterlike herinneringe word hier gemaak!

Hierdie is 'n juweel van 'n landgoed. Pragtige tuine, heerlike rustige en gerieflike verblyf, vriendelike diens en pragtige uitsig. Die unieke kamers is outentiek gemeubileer en gerestoureer - die ervaring is "eg". Persoonlike aandag en smullekker ontbyt is ingesluit. Die ideale rusoord na 'n besige dag in die wynlande. Sal beslis weer hier kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muldersvlei Estate se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons poog om outentiek en waarde vir geld te bied aan ons gaste! Ek hoop om julle gou weer hier by ons te sien!

Muldersvlei Estate
Landi D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, huge fireplace, and great breakfast! We enjoyed our stayover to be close to a wedding we attended.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvia N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Silvia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Alles was lekker, behalwe ons het nie water in die toilet gehad nie. Dit was ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Gesin met tieners

Wonderlike eienaar en Johann wat ons so bederf het saam hul personeel dat dit moeilik was om afskeid te neem. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Ons het al by baie plekke tuisgegaan en ons was nog nooit so lekker bederf nie. Die mense by Muldersvlei is mense-mense en help met alles; van spesifieke kosvoorkeure tot by voorstelle om plekke te gaan besoek. Ons het dit baie geniet. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muldersvlei Estate se terugvoer

Baie dankie Alta vir die terugvoering! Dit was lekker om julle as gesin hier te hê. Ons sien uit om julle weer in die Boland te verwelkom.
Groete, Johann

Muldersvlei Estate
Marna B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die mense was gaaf en kon nie genoeg doen om ons tuis te laat voel. Ontbyt was heerlik. Goeie bed. Stort het net geen druk nie. Daar is 'n probleem met vlieë, maar ons was verseker hulle gaan dit oplos. Baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muldersvlei Estate se terugvoer

Goeie dag Marna,
Baie dankie vir die eerlike en opbouende terugvoering.
Ons het intussen die stryd teen die vlieë gewen! 'n Nuwe spuit program het omtrent 3 dae na julle reeds die nodige uitwerking gehad.
Die storte het intussen ook aandag gekry en die toevoer is verbeter. Water druk is nou heelwat beter.
Kontak ons gerus vir 'n opvolg besoek teen afslag prys en kom toets die fasiliteite.
Boland groete
Johann

Muldersvlei Estate
Amanda B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ervaring, maar oorprys.

Ontbyt (smaaklik en goed voorberei) was die beste ervaring soggens op die stoep! Beddens was baie gemaklik en oor die algemeen was die kamer goed ingerig. Daar was 'n troue die Saterdagaand op die landgoed en dit was redelik raserig. As 'n geheel was dit heel lekker, maar oorprys vir wat dit gebied het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muldersvlei Estate se terugvoer

Goeie dag Amanda,
Ek bedank jou vir jou eerlike en opbouende terugvoering.
Die troues wat ons aanbied is meestal van so aard dat die hele gastehuis deur die bruilof gaste beset word. Ek vra weereens om verskoning vir die raserigheid.
Ons probeer doelbewus nie TV stelle in die kamers / eenhede te plaas nie aangesien dit nie by die karakter van die 200 jaar oue gebou en karakter inpas nie.
Ons het die DStv in die eetkamer opgradeer sodat dit nou ook al die sport kanale insluit.
Ons sal graag weer julle wil bederf en dalk die keer n nog meer aangename ervaring vir julle skep.
Boland groete,
Johann

Muldersvlei Estate
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrien V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katrien V
Gesin met klein kinders

Our stay at Mulderslvlei was very good.

I would suggest to improve the maintenance of the swimming pool and improve the water system in the bathroom (more water and more pressure needed). All the rest was perfect! Very nice place and perfect hosts. We were very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob Z - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning breakfast!

Very friendly staff and great breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Muldersvlei offers old fashioned hospitality. Just what we need in today's rat race!

The visit was too short! Helen is such a graceful and caring host ... I don't think you'll experience this anywhere else. Instead of a flat screen TV, we were given a room with a LIFE-size fireplace! If you want to be spoilt by views of nature and sounds of farm activities and animals, this is your accommodation! Refreshing and rejuvenating. I'll go back and stay a bit longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles O - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles O
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an enjoyable stay and the hosts went out of their way to make us comfortable.

The Estate is beautiful in every sense of the word. Despite a mixup with bookings, and load shedding, the care given to us by Helen turned a nice stay into an absolutely fantastic one. We had booked in to Muldersvlei Estate as a staging point for an Adventure Bike training course on a nearby farm the next day. We had such a great time at Muldersvlei that it became the highlight of the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsenburgpad, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA334432657828109409c4bca3dd54aa7b036541bbfe156fa5d4eaf272ec206c8a8ec3f914a43ef5117e3720e8a90151cce618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Elsenburg Road Muldersvlei 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.817356 18.831226