25% af Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Queenswood Akkommodasie by Our Place | LekkeSlaap
+105

Our Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Our Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Daleen A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen A
Saam met vriende

Lovely place, beautiful and very friendly people. It's been a pleasure staying there. It's a beautiful house and I'd definitely come back.

See stars.

Ian M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Gesin met klein kinders

Rustige en gerieflike plekkie.

Linda was 'n baie oulike gasvrou. Our Place is gerieflik geleë naby hoofweë sonder enige steurings van verkeer. Die plek is ook naby vele eetplekke en winkels. Die kamers is goed toegerus en die tuin baie privaat en rustig.

Our Place's terugvoer

Baie dankie.
Ellisras lê vir my na aan die hart.
Julle is altyd welkom.
Geseënde bly julle.
Linda

Our Place
Willie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Linda made us feel right at home, both the two of us and our three dogs.

After staying at Our Place for nearly three weeks, we left feeling we were leaving family. Comfortable, affordable accommodation.Should the need arise, I would definitely stay there again. Linda went out of her way to make us feel at home and was a knowledgeable hostess.

Our Place's terugvoer

Thank you so much. You are always welcome. I trust we will see each other again. Love, Linda.

Our Place
Maria D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria D
Gesin met tieners

Ons was gasvry ontvang en behandel.

Ons het verblyf gesoek sodat my seun kon leer en voorberei vir sy eksamen, en our Place het voldoen aan ons behoeftes. Dit is 'n stil veilige omgewing en die gasvryheid waarmee ons behandel is het ons sommer tuis laat voel. Die woonstel was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer daar inboek in die toekoms. Dankie vir alles Linda.

Petro N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier by Our Place!

Ons sal vir seker weer Our Place besoek. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Skoon, netjies, als wat mens nodig het, dis wat jy by Our Place kry!

Jacques G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Die hartlike ontvangs deur Linda met ons aankoms laat jou dadelik tuis en op jou gemak voel. Akkommodasie is netjies, skoon en gerieflik. Dit is in 'n stil woonbuurt geleë en redelik sentraal om by alle ander bestemmings in die stad uit te kom.

Our Place's terugvoer

Baie dankie Anne-Marie.
Julle is altyd welkom en vertrel gerus jul vriende van our place.
Tans is ek volbespreek gedurende die week tot en met einde Maart. Our Place is naweke beskikbaar.
Vriendelike groete,
Linda

Our Place
James D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, stil omgewing en goeie ligging vir reisigers.

Ons is vriendelik deur Linda ontvang en het slegs een aand in "The Cosy Corner" woonstelletjie oornag. Die eenheid is goed gemeubileer en gerieflik, die kombuishoekie is baie nuttig en nogal met 'n dubbel-wasbak. Die badkamer is kompak maar goed funksioneel. Ten spyte daarvan dat die huis baie naby 'n aansluiting vir die N1 is, is die omgewing verbasend stil en rustig. My enigste kritiek sou wees dat die badkamer effens opknapping benodig.

Morne D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D
Gesin met klein kinders

Lovely, affordable, outstanding service.

Linda, our hostess, is an awesome individual, who went out of her way to make our stay a memorable one. I would recommend Our Place to all my family and friends and I am looking forward to our next stay.

Our Place's terugvoer

Thank you Morné, family and friends, you are so welcome. Looking forward to seeing you all again, hopefully before the next championships.

Regards,
Linda

Our Place
Marina O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina O

Heerlik gebly en gekuier.

Our Place is 'n heerlike plekkie in die stad waar jy jou skoene kan uitskop en gemaklik wees. Gasvrou maak die kuier so lekker. Sal beslis weer gaan uitspan.

Leon K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Sal enige iemand kan aanbeveel om daar te bly.

Our Place's terugvoer

Beste Leon,

Baie dankie vir die kompliment. Julle is altyd baie welkom hier.

Groete,
Linda

Our Place
Rose M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptionally good and safe place to stay at, more especially the welcoming was absolutely fantastic.

We had a nice and relaxing time and a well taken care of facility having a warm staff for welcoming us, hope we will visit the establishment once again during summer. To all the staff at Our Place, we wish you all the best and keep up the good work, more especially Linda. Thanks.

Our Place's terugvoer

Rose thank you so much. You are always welcome.

Our Place
Hendrik V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Rustig en veilig binne in erf. Nie 'n rumoer soos by groot gastehuise nie. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help. Wat die eenheid mag kortgekom het, het die rustigheid en gasvryheid voor opgemaak. Sal beslis weer van Our Place gebruik maak. Our Place is slaapplek vir ons mense.

Our Place's terugvoer

Hendrik, baie dankie vir die terugvoering.
Dit is altyd vir my goed om te weet waar ek nog kan verbeter.
Julle en julle vriende is so welkom.
Vriendelike groete
Linda

Our Place
Theresa J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en was naby aan al die nodige plekke.

Het lekker gebly. Dis 'n goeie area en dis veilig. Die swembad is ook baie lekker en dis mooi daar. Naby aan die plekke waar ons wou wees.

Our Place's terugvoer

Hallo Theresa,
Dankie dat jul hier tuisgegaan het. Julle en dié vir wie jul ken is altyd welkom en sterkte met al die dinge wat beplan word.
Vriendelike groete.
Linda

Our Place
Annalien D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Linda is 'n awsome mens, laat jou regtig tuis voel.

Baie mooi plek, Linda was altyd daar vir ons, sy doen wat jy haar vra, fantasies.

Our Place's terugvoer

Annalien, dankie vir jou mening. Ek waardeer dit regtig. Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete
Linda

Our Place
Esme B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B
Enkelreisiger

Heerlik geslaap en stilte geniet en dit het goed gewerk met my 2 yorkies.

Sien sterre.

Antoinette R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Saam met vriende

Rustige verblyf, naby alles en wonderlike gasvryheid vanaf Linda.

Our Place was baie netjies, privaat en stil. Het ons tydjie daar regtig baie geniet. Linda was n wonderlike gasvrou gewees. Sal enige tyd weer Our Place gebruik en sal dit vir seker aanbeveel.

Our Place's terugvoer

Antoinette ek vertrou dit gaan sommer al stukke beter met seun.
Baie dankie vir die terugvoer, julle is altyd welkom.
Vertel gerus jul vriende ook van Our Place.
Tot ons mekaar dan weer ontmoet.
Blessings
Linda

Our Place
Jaco S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging goed, naby alles en vriendelike ontvangs.

Sal beslis weer van dié plek gebruik maak.

Our Place's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Julle is altyd welkom.

Our Place
Lizanda B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis soos by jou eie huis.

Our Place is 'n rustige plekkie waar jy kan rus en ontspan.

Dean D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D
Gesin met tieners

Baie goed.

Baie goeie ondervinding.

Corrie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet, rustig en stil.

Het Saterdagmiddag by Linda aangekom, baie vriendelik en bedagsaam. Ek het my klaar gemaak vir 'n nors ouvrou. Maar het my woorde gesluk. Ons was die aand uit. Met die terugkoms vind ek uit van braaigeriewe tot my spyt. Aan Linda: Dankie vir jou gasvryheid. Tina is natuurlik mal oor jou badkamer. Ek sal weer daar gaan oornag. Maar die volgende keer maak ek dit langer. Wat lekker is, jy is by die snelweë.

Our Place's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Linda

Our Place
P J R M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P J R M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heel rustige omgewing waar ons lekker geslaap het.

Dankie Linda. Jou vriendelike verwelkoming sal blywend wees. Ons het ons twee nagte baie geniet. Ons sal jou plek graag aanbeveel.

Our Place's terugvoer

Dankie Julle
Ek hoop dit was nie die laaste sien nie.
My deure altyd oop, kom loer gerus in. Sterkte met Moeder saam.
Vriendelike groete
Linda

Our Place
Shanri V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf weg van ons huis af.

Die plekkie is netjies, gerieflik en stil. Ons het baie welkom gevoel en het heerlik gebly met geen probleme nie. My klein yorkie was siek en Linda het onmiddellik ingestem dat ons hom kon saambring vir die twee dae verblyf daar. Die plekkie is vir seker dierevriendelik met 'n klein tuintjie waar woefie kon rondsnuffel ook. Die beddegoed was skoon en daar was genoeg komberse vir ons gewees. Ons is glad nie die koue winters van Pretoria gewoond nie en was baie bly oor die heerlike snoesige warm beddegoed. Die kombuisie is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Daar was ook genoeg warm water om in te bad. Linda se vriendelikheid is net awesome en ons sal beslis elke keer wat ons Pretoria toe moet gaan by Our Place oorbly - hopelik is daar elke keer 'n plekkie vir ons.

Our Place's terugvoer

Shanri baie dankie vir die terugvoer.
My gaste is altyd welkom.
My passie vir die lewe en mense maak dit vir my maklik om uit my pad te gaan om ander op hul gemak te laat voel.

"Love & Pay it Forward"
Nogmaals dankie.
Linda

Our Place
Ingrid D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place to stay and would not hesitate to recommend to others. Hostess very friendly and attentive.

We had to attend an event at botanical gardens. We were in a perfect location for travel in all directions. Linda was extremely helpful and friendly. We had a private garden and braai and enjoyed the crested barbet and other birds in the garden. Thanks.

Veronica L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aand met baie privaatheid en rustigheid.

Die verblyf was fantasties. Ons het privaatheid gehad en kon rustig braai. Ons het baie veilig gevoel en die plekkie is baie netjies en die gasvrou is puik. Ons het niks kort gekom nie.

Our Place's terugvoer

Veronica dankie vir jou terugvoer.
Our Place is inderdaad 'n plek wat ek graag sou wou sê is ook Your Place.
Julle is so welkom.
Vriendelike groete.
Linda Lourens Taljaard

Our Place
Sylvia T - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Reeds oor die telefoon het ons welkom gevoel, met aankoms nog meer. Heerlik rustig. Pragtige plek met als wat jy benodig.

Our Place's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer.
Our Place is inderdaad 'n plek wat ek graag sou wou sê is ook Your Place.
Julle is so welkom.
Vriendelike groete.
Linda Lourens Taljaard

Our Place
was R400
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
was R400
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
was R400
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 163, Queenswood x2, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMKjdFQmPJHQfvm3Np4XXS2eSSy3vTzdhuPMS0RMAtGirNvS8eV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R300  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 163 Muller Street Queenswood x2 0186 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -25.714679 28.256969
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za