Mullers Place

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Muller's Place bied selfsorg-akkommodasie in Stilbaai in die Wes-Kaap. Die eenheid het 2 ruim slaapkamers wat geskik is vir 'n groep van 4.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed, 2 bedtafeltjies met leeslampies en ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n gedeelde bedtafeltjie met 'n leeslamp en stoorplek vir jou persoonlike items. Albei kamers beskik oor gemaklike linne. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n oondjie op die toonbank met 2 stoofplate, 'n mikrogolfoond, enkelwasbak en yskas-vrieskas. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar vir ekstra gerief. Die oopplan-kombuis het addisionele sitplek waar jy die CRT-TV met DStv kan dophou.

Daar is 'n ingeboude braai op die patio in die lieflike tuin. Daar is ook parkeerplek in die toesluitmotorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Mullers Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mullers Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R815 R652 per nag (vir 4 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za