LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mullers Place | LekkeSlaap
+9

Mullers Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Mullers Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Coen B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf in Mullers Place was 'n piekervaring!

Die wooneenheid was uitstekend en volledig toegerus met alles wat nodig is om doeltreffend te funksioneer en nog baie meer. Die gashere, Mike en Magriet, het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Hulle het die spreekwoordelike ekstra myl met ons geloop en hulle gasvryheid, vriendelikheid, bedagsaamheid en omgee was 'n addisionele bonus. Die tussenin geselsies was baie aangenaam. Ons kan Mullers Place met groot vrymoedigheid aanbeveel as 'n vakansiebestemming in Stilbaai.

Mullers Place's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Kom kuier gerus weer!

Mullers Place
Johan K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan al ons verwagtinge voldoen!

Veral bly dat ons Yorkie saam kon gaan!

Mullers Place's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Kom kuier gerus weer saam met julle Yorkie.

Mullers Place
Liza C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Die oom en tannie het ons sommer tuis laat voel. Als was netjies en skoon. Die plekkie is oulik ingerig en als wat mens nodig het was daar. Lekker gerus en ontspan.

Mullers Place's terugvoer

Goeie dag Liza,

Dankie vir julle terugvoering. Kom gerus weer.

Mullers Place
Erna D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die lekkerste kuier ooit. Vriendelike en baie gasvrye mense.

Mullers Place's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer Erna. Ons is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer!

Mullers Place
Barbara R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en vriendelike gasheer en gasvrou.

Was vir ons baie aangenaam en baie netjies! Mens kry tot 'n klein sjokoladetjie op jou kussing!

Mullers Place's terugvoer

Baie dankie Brabara. Kom gerus weer.

Mullers Place
Santie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Saam met vriende

Gasvry ontvang, skoon en netjies.

Skoon gerieflike woonstel. Gasvry ontvang en veilige parkering vir ons motor.

Anton M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker gewees!

Baie gasvrye mense, hulpvaardig en behulpsaam met alles. Ons beveel hulle hoog aan. Dankie.

Mullers Place's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer, ons is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer!

Mullers Place
Linda A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A
Gesin met tieners

Ver bo verwagting!

Die woonstel was so netjies. Alles is voorsien. Tot sout en peper. Alles was pragtig. Tot my seuns se groot opgewondenheid was daar televisie met sokker. Ons mag 'n motorhuis gebruik en daar was 'n aparte braaiplek vir ons. Ons sal beslis weer kom!

Mullers Place's terugvoer

Dankie vir julle terugvoering. Kom gerus weer.

Mullers Place
Benjamin K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van al die plekke waar ons voorheen gebly het in Stilbaai was Mullers Place die beste.

Ons sal enige tyd weer by Mullers Place bespreek. Die diens was puik en die woning was gerieflik, skoon en alles het gewerk. Die ligging is naby winkels en ander geriewe. Om die motor binne 'n motorhuis te kan parkeer is net nog 'n positiewe pluspunt.

Mullers Place's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Kom gerus weer!

Mullers Place
Rehanna T - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehanna T
Saam met vriende

Uiters netjies en baie lekker gebly.

Ons het heerlik by Mullers Place gebly. Die blyplek was baie mooi netjies en hulle het omtrent aan alles gedink om jou verblyf aangenaam te maak. Toesluit-garage was 'n bonus. Sal beslis ander aanbeveel om daar te gaan bly. Baie dankie vir die lekker bly daar en dat ons ons troetediere kon saambring.

Mullers Place's terugvoer

Dankie vir jul terugvoer. Kom gerus weer.

Mullers Place
Morne K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne K
Gesin met tieners

'n Vinnige oorslaapplek in Stilbaai.

Ons moes vir sport twee dae in Riversdal bestee en ek het 'n gerieflike plek gesoek vir een nag se akkommodasie. Volledig toegeruste verblyf wat heerlik sal wees tydens die somervakansiedae. Toesluit en gaan en niks meer nodig.

Mullers Place's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.

Mullers Place
Arie B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

For our requirements it was ideal.

Mr and Mrs Muller made us very welcome and we took our friends from Stilbaai to have a look at the accommodation should they need extra space when their family and friends come to visit and they were also impressed. It was close to shops etc. and not far from any other amenities.

Mullers Place's terugvoer

Thank you Abrie. Please come again.

Mullers Place
Vanaf R815
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R815
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R815
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkboomstraat 15, Platbos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzZGRjMjBhLTY4YjktNDgzNC05Mzg2LWUzODAxZTNiNWE0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R815  per nag (vir 4 persone) 12 5 1 5 Melkboomstraat 15 Platbos 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.37293849685 21.401039958
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!