Mulligans

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mulligans is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Clovelly in Kaapstad. Dié eiendom is ideaal geleë sowat 1 km vanaf Clovelly se strand.

Dié dubbelverdiepingwoonstel is 'n losstaande eiendom en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is bo en is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, broodrooster, ketel, kookgerei en 'n elektriese oond toegerus. Tee, koffie, suiker en melk word ook voorsien.

Die leefarea het 'n driekwartbed wat plek het vir 1 of 2 kinders en lei na 'n dek met 'n uitsig op die Clovelly-berge en oor die Clovelly Gholf- en buiteklub. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Die eiendom is ideaal geleë 2,5 km vanaf Vishoek se strand, restaurante en winkels in die area. Kalkbaai is 2 km van die strand af.

Slaapplek

'n Bespreking by Mulligans sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mulligans gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za