MulMas Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

MulMas Guest House is in Jan Niemand-park in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel wat aan die hoofhuis geheg is.

Die woonstel het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die woonstel het 'n TV met DStv (Compact-pakket). Linne word voorsien en parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar. Vervoer kan teen ekstra koste voorsien word. Dié verblyf is ideaal vir vakansiegangers óf diegene wat opleidingsessies of werkswinkels in die omgewing bywoon.

Die gastehuis is in 'n rustige omgewing geleë en bied gerieflike toegang tot nasionale paaie en malls.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Japanees
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na MulMas Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R395 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za