LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Munster Executive Apartments | LekkeSlaap
+22

Munster Executive Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monmouth-weg 12, Essenwood, Durban, 4062, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 999 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Munster Executive Apartments bied luukse selfsorgverblyf in moderne en nuut ontwikkelde woonstelle in 'n veilige kompleks in Essenwood.

Dié toegangsbeheerde eenhede bied 180 m² leefspasie. Elke woonstel beskik oor 3 slaapkamers met luukse beddegoed en kussings, en baie kasspasie. Die badkamers het storte, toilette en Grohe-krane.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en kookgerei. Die leefarea en sitareas is ruim en modern, en het 'n slim-TV met OpenView. Elke woonstel het 'n aparte eetarea met 'n graniet-ontbyttoonbank.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Monmouth-weg 12, Essenwood, Durban, 4062, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monmouth-weg 12, Essenwood, Durban, 4062, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6qfZeIFErkbHCP52v4tARk0nDy12pTrQpfqQl8o9BrvI9FTOC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 999  per nag (plek vir 6) 12 Monmouth Road Essenwood 4062 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -29.8395038 31.0010232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!