LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Murphys | LekkeSlaap
+30

Murphys

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seestrandweg 23, Beachview, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Breek weg uit die daaglikse gejaag ...
Hier kan jy wakker word in 'n ander wêreld en die vryheid van 'n ontspanne, vriendelike en informele plek geniet waar jy die mooiste herinneringe kan maak. Murphys is geluk is aarde!

Murphys bied lieflike B&B-akkommodasie teen die strand in die prentjiemooi kusdorpie genaamd Beachview wat baie bekend is vir sy rustige omgewing, net 'n halfuur van Port Elizabeth se middestad af en minder as 20 minute van Baywest Mall af.

Die akkommodasie bestaan uit 3 dubbelkamers wat goed ingerig is en waarvan 2 see-uitsigte het. Heilsame Murphys-ontbyte word in die eetkamer voorgesit wat 'n uitsig oor die oseaan het. Jy kan dalk selfs 'n dolfyn in die branders sien baljaar. Die kamers is toegerus met en suite-badkamers met storte, verhitte handdoekrelings, muurpaneelverwarmers, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, yskassies, waaiers en haardroërs.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, tuisgebakte beskuit en parkeerplek van die straat af. Gaste kan skouspelagtige sonsondergange, volop voëllewe en dolfyn- en walviskyk geniet. As jy gelukkig genoeg is, sal jy selfs dalk die groototter langs die strand gewaar.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Murphys
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Seestrandweg 23, Beachview, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Murphys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seestrandweg 23, Beachview, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNWZhYjgwLWNlNzYtNDllMS05Yjg5LTRlN2FmYjY5MGIxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 380  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 23 Seestrand Way Beachview 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.002976177979 25.330259798148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!