LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Muse on Griesel | LekkeSlaap
+27

Muse on Griesel

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Muse on Griesel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Magdaleen E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen E

Huislik, gerieflik en baie netjies.

Baie lekker gebly. Daar was melk en koeldranke in die yskassie, 'n vrugtebak en alles wat nodig is om gemaklik en tuis te voel. Die woonstelletjie is lekker ruim, ons was drie volwassenes, maar het nooit beknop gevoel nie.

Muse on Griesel's terugvoer

Good day Magdaleen,

Thank you so much for taking the time to write the review.

We enjoyed your visit and we would welcome you back whenever you are in the area.

Best Regards,

Charles and Sue Auret

Muse on Griesel
Rupert N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert N

Gerieflik en gemaklik.

Sue is definitief n puik gasvrou. Die week nog voor ons gekom het, het sy al met ons kontak gemaak rakende ons verblyf. Sy het 'n funksie gehad die Vrydagaand van ons koms en tog nog vir ons gewag tot ons gearriveer het. Die cottage is gerieflik ingerig, net wat mens nodig het vir 'n naweek se verblyf. Perfek geleë, naby restaurante en winkels. Sal hierdie beslis aanbeveel vir enige sakereis, naweekverblyf of oornagverblyf.

Muse on Griesel's terugvoer

Good day Jodi
Thank you so much for the amazing review. It was a pleasure to have you as our guest . We look forward to accommodating you again some time.
Best regards
Sue Auret

Muse on Griesel
Henri W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorskry verwagtinge by myle.

Ons reis gereeld en hierdie ervaring het by verre ons hoogste verwagtinge oortref. Baie gerieflik, skoon en tegemoetkomend. Daar is niks waarmee ons kan fout vind nie. Ons sal vir seker weer daar wil tyd spandeer in die toekoms.

Muse on Griesel's terugvoer

Thank you so much for taking the time to write a review & especially for the lovely comments & rating. Greatly appreciated.
Regards,
Sue
Muse on Griesel

Muse on Griesel
Lianie E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Wow wat 'n belewenis.

Ons reis baie en Muse on Griesel was sover die beste plek waar ons al ooit geslaap het. Dis naby baie winkels maar tog so stil dat mens nie eers kan glo jy is in die stad nie. Ons is hartlik verwelkom. Die kamer was skoon en netjies met alles wat mens nodig kan hê, kompleet met spesiaal gebakte piesangbrood in die yskas. Alles in die yskas was komplimentêr en die kombuis is volledig uitgerus. Ons het selfs 'n geskenkie gekry toe ons vertrek. Ons sal beslis weer daar oorslaap wanneer ons weer in die omgewing is. Enige iemand kan daar oorslaap, jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Muse on Griesel's terugvoer

Dear Lianie,

Thank you so much for taking the time to submit your review, I really do appreciate your feedback and awesome comments.

You were such lovely people to have as our guests and will welcome you back any time.

Regards,
Sue

Muse on Griesel
Charlaine N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine N
Besigheidsreis

Vriendelik, netjies, sal vir seker weer gebruik maak van Muse on Griessel in die toekoms.

Sien sterre.

Muse on Griesel's terugvoer

Many thanks for the review. I really appreciate your feedback. We look forward to having you as our guests again in the near future .
Regards,

Sue
Muse on Griessel

Muse on Griesel
Annele D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annele D

Baie lekker en gemaklike verblyf.

Baie lekker en gemaklik. Sal dit aanbeveel.

Muse on Griesel's terugvoer

Dear Annele,

Many thanks for the fabulous review. It is always appreciated when people take time to do a review.

Looking forward to having you as our guests again some time soon.

Regards,
Sue
Muse on Griesel

Muse on Griesel
Donovan W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwagtings is by verre oorskry.

Muse on Griesel is gerieflik, bekostigbaar, privaat en lewer onverbeterlike diens. Die omgewing is rustig, die woonstel ruim en uiters goed toegerus, die puik skoonmaakdiens onopsigtelik en die tuin 'n lus vir die oog.

Muse on Griesel's terugvoer

Good day.
Thank you so much for your lovely review. Patsy & yourself were very special guests. We look forward to seeing you again soon.
Kind Regards.
Sue

Muse on Griesel
Carin P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Dit was die beste toegeruste plek waar ons nog oorgebly het. Die gasvrou is so behulpsaam en buig agter oor om jou verblyf fantasties te maak. Beste plek waar ons nog oorgebly het!

Muse on Griesel's terugvoer

Dear Carin
Many thanks for your "Fantastic" review, greatly appreciated.

Looking forward to having you as our guest again.

Regards

Sue

Muse on Griesel
Hannetjie D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie D
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was gerieflik en skoon. Daar is werklik aan elke dingetjie gedink. Vriendelik ontvang en veilige parkering. Sal beslis weer daar gaan uitspan!

Muse on Griesel's terugvoer

Dear Hannetjie
Thank you so much for the review. Enjoy your weekend.
Regards
Charles & Sue

Muse on Griesel
Izak O - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak O
Besigheidsreis

Lekker.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan aanklop.

Ria V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die blyplek en diens was baie goed gewees.

Die eenheid is netjies en skoon. Die diens wat ons ontvang het was baie goed. Ons het ontbyt gehad en dit was smaakvol en meer as genoeg. Ons kan beslis die blyplek aan voornemende gaste aanbeveel.

Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Griesselstraat 26, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkz2iLz5y8PeGv0SY6BqTl1yCs63PZGeSpP8cl0lF7sxPbNmUno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 3 persone) 11 5 1 5 26 Griessel Road Boksburg 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.180518 28.271639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!