Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mushashani Boskamp

Selfsorg
Mushashani 1
Vanaf
Vanaf R3 460
per nag, vir 11 mense
  • Plek vir 11 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lugversorgde rondawel met 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word, dakwaaier en hangkas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 mense
5 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die kamp lei vanaf die N1. Voertuie moet verkieslik 'n LDV of SUV wees om by die kamp te kom alhoewel gaste ook al met gewone sedanmotors, wat nie te laag is nie, wel tot by die kamp gery het. 4x4's mag egter op sekere plekke op die plaas, soos in sandslote of teen steil hellings, wel nodig wees as gaste wil rondry, maar die meeste roetes kan wel met 'n gewone bakkie of SUV sonder 4x4 gery word en mooi plekke bereik.
Rondry en stap op die plaas op eie risiko.

Die kamp word as 'n geheel bespreek en afslag word vir groot groepe en/of langer tydperke oorweeg.

Let wel daar is geen TV nie.

Daar is selfoonsein by kamp alhoewel swak, maar sekere ander plekke op plaas is seine sterk.

Gaste moet asb. hul eie komberse en kussings vir die braai-area saambring indien hul verwag om koud te kry langs die vuur, aangesien die kamp se komberse en kussings nie uit die kamers verwyder mag word nie. Gaste kan ook hul eie kampstoele saambring vir gemaklike sitplek om die vuur of in die veld.

Tee, koffie, melk en suiker word nie voorsien nie en gaste moet asb. hul eie saambring.

Vuurmaakhout is teen 'n billike prys per bondel te koop of eie kan gebring word. Prys op aanvraag beskikbaar. Gaste mag nie eie hout op die plaas versamel nie.

Daar is 'n persoon wat daagliks inkom om skottelgoed te was, asblikke leeg te maak en vuurmaakplek skoon te maak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 460
per nag, vir 11 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cromer-plaas, N1, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcUqFN69MDNTly99QM3eZjra8MC4CNoYFHrWtak3C6aDDq3PR37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 460 per nag, vir 11 mense 3 5 1 4 Cromer Farm N1 0900 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -22.465215213395 30.045296763229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem