Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mushi Maningi

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Mushi Maningi
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jaun-marie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun-marie O

Warmte, vriendelikheid, rustigheid,.

Mushi Maningi se diens was uitstekend! Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. 'n Tuis, stil en baie ontspannende atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek in die natuur.

Jy kan jou skoene uitskop en langs die swembad of 'n vuur die natuur waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne H
Gesin met tieners

In die bos.

Voldoende verblyf vir wat ons benodig het. Sal beslis weer daar stop wanneer nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Gesin met tieners

Heerlik - Baie rustig en still.

Ons het lekker gekuier in die bos, gestap, diere gekyk en net gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharmane M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M
Gesin met tieners

Rustig, veilig en goed geleë.

Ons het ons verblyf by Mushi Maningi baie geniet. Dit was netjies en skoon en alles na wense. Ek wil net graag 'n voorstel maak. Daar is 'n gasplaat om kos te maak, maar 'n gewone gasplaat en keteltjie sal handig te pas kom wanneer daar beurtktrag is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mushi Maningi se terugvoer

Thank you kindly Sharmane, lovely to have your family stay at Mushi. Your suggestion is a good one, we will implement.

Mushi Maningi
Elainor C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elainor C
Gesin met tieners

Ons het elke oomblik geniet.

Alles was net soos ons verwag het. Die kinders het dit vreeslik geniet, ons gaan vir seker weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mushi Maningi se terugvoer

Thank you Elainor. We'd love to have to back again.

Mushi Maningi
Yvonne A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, quiet and well organised. Beautiful setting.

Great setting in the bush. Peace and quiet is exactly what we needed. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mushi Maningi se terugvoer

Thank you Yvonne, we'd love to have you back again.

Mushi Maningi
Iloise L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iloise L
Gesin met tieners

Hierdie was ons beste waarde-vir-geld-verblyf van ons hele vakansie.

Dankie dat julle dit bekostigbaar maak vir SA'ners. Alles was so netjies en perfek. Ons wou nie daar weggaan nie en kom beslis weer. 'n Wonderlike ervaring van bosveld-rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mushi Maningi se terugvoer

Baie dankie Iloise. We'd be happy to have you back 🐾

Mushi Maningi
Josua L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua L
Besigheidsreis

Mooi omgewing naby aan natuur.

Goeie ligging, mooi uitleg, toilet het wel verstop maar vinnig reggemaak. Lekker uitleg van woonstel en vuurmaakplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome gewees.

Lekker plekkie in die natuur. Die wild wat op die stoep kom kuier is asemrowend. Lekker moderne plek. Lugverkoeling wat baie help met die hitte daar en die splash pool het ons vreeslik baie geniet. Die buitestort is iets om nie te vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mushi Maningi se terugvoer

Baie dankie Riette. We are so pleased you enjoyed your stay at Mushi Maningi.

Mushi Maningi
Stefanie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V
Saam met vriende

Amaizing! Rustig en privaat.

Mushi Maningi was rustig, netjies en skoon, als wat jy nodig het vir 'n naweek in die bos. Baie lekker dat jy jou eie wildrit kan doen. Vele diere gesien. Swembad was mooi skoon en beddens slaap soos 'n droom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mushi Maningi se terugvoer

Baie dankie Stefanie. So glad you enjoyed your weekend at Mushi Maningi and we hope to see you again soon.

Mushi Maningi
Romano V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romano V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspan in die bos.

Baie goed toegeruste huis in die bos waar ons heerlik ontspan het. Ons sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mushi Maningi se terugvoer

Thank you Romano, we would be happy to welcome you back.

Mushi Maningi
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huilboomstraat 587, Hoedspruit Wildlife Landgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a9c00280df35839d1aa781f77b509507ca6de3a2318bc5231875eb37877f73a589a2c3eba25d8c163d3ef8bebfedf00158c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 587 Huilboom Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.342790039068 30.990293812974