Mustang Guest Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaalrylaan 45, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mustang Guest Lodge is 'n eksklusiewe, luukse Kothuis op Ons Perdelandgoed. Dit bied privaatheid en 'n rustige atmosfeer.
Die oopplan-kothuis het 'n dubbelbed, enkelbed, ruim sitarea, kombuis en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie het 'n dubbeldeur-yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tweeplaatstoof.
Verder het die eenheid 'n TV met DStv. Daar is lugversorging en buite is daar privaat braaigeriewe.
Veilige parkeerplek op die perseel.
Mustang Guest Lodge is ongeveer 1,5 km vanaf die Vaalrivier, 1 km vanaf die hoofweg na Johannesburg, Alberton, Sasolburg en Parys. Vaal Maal is net 5 minute se ry van die perseel af, waar gaste kan inkopies doen, fliek en uiteet. Stonehaven is 2 km van die perseel af en Emerald Casino 4 km.
Slaapplek
’n Bespreking by Mustang Guest Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Vaalrylaan 45, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Mustang Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaalrylaan 45, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom