Vanderbijlpark Akkommodasie by Mustang Guest Lodge | LekkeSlaap
+14

Mustang Guest Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Mustang Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Casey B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casey B
Besigheidsreis

Heerlike, skoon, rustig, baie waarde vir geld.

Vriendelike en hulpvaardige eienaars, lieflike skoon kamer met lugversorging en gemaklike bed. Baie naby die winkelsentrum, maar steeds met 'n plattelandse gevoel. Kothuis reg langs stalle.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, clean, peaceful, great value for money.

Friendly and helpful owners, lovely clean room with air conditioning and comfortable bed. Very close to mall but still with country feel. Cottage right next to stables.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mustang Guest Lodge's terugvoer

Hi Casey

Dankie vir jou kuier glo ons gaan jou weer sien.

Groete Celeste

Mustang Guest Lodge
George R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Gesin met tieners

Clean and airy, furnished with taste, very private and peaceful.

Only one point of concern, that the proprietor should be more clear that the accommodation is open-plan and not suitable for mixed families or cross gender if not from same family. It was difficult to dress and have personal space with a female in the room that, the accommodation has desperate rooms for 2 people, great for mixed gender, dicey.

Mustang Guest Lodge's terugvoer

Hi George

Dankie vir julle kuier.

Jammer dat jy nie na my inligting mooi gaan kyk het nie, jy sou kon sien dat ek net 1 kamer het.

Glo julle kuier was lekker.

Mustang Guest Lodge
Armand H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel of jy in die bosveld sit.

Sien sterre.

Mustang Guest Lodge's terugvoer

Hi Armand

Dankie vir jou kuier by Mustang Guest Lodge, hoop jy kom kuier gou weer.

Groete
Celeste

Mustang Guest Lodge
Juanita P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita P
Gesin met klein kinders

Baie oulik en gerieflik.

Was baie meer as wat ons verwag het.

Mustang Guest Lodge's terugvoer

Hi Juanita

Dankie vir jou kuier, hoop jy kom kuier gou weer.

Groete
Celeste
Mustang Guest Lodge

Mustang Guest Lodge
Sindy J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy J
Saam met vriende

Lekker cosy, mooi en groot genoeg vir 2.

Is 'n mooi plekkie en lekker groot. Veilig vir jou voertuig. Mooi view buite. Bekostigbaar.

Mustang Guest Lodge's terugvoer

Hi Sindie

Dankie vir jou kuier hier by ons, hoop jy kom kuier gou weer.

Groet
Mustang Guest Lodge

Mustang Guest Lodge
Dean D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D
Gesin met tieners

Modern en gemaklik.

Die kamer lyk soos 'n vyfster-hotel s'n. Die beddens is gemaklik en die badkamer is pragtig, netjies en leefbaar. Ek was baie bly oor die lugverkoeling omdat Vanderbijlpark verskriklik warm is! En die beste deel is jou bure, perde! Wat meer wil 'n mens hê?

Mustang Guest Lodge's terugvoer

Hi Dean

Baie dankie vir julle kuier hier by ons, julle het ons plek so netjies gelos.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete Celeste
Mustang Guest Lodge

Mustang Guest Lodge
Gerhard J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Gesin met klein kinders

Die beste!

Baie dankie vir 'n lekker skoon plek om te oornag.

Mustang Guest Lodge's terugvoer

Hi Gerhard

Dankie vir julle kuier!

Hoop ons sien julle gou weer, mooi week.

Groete
Celeste Mustang Guest Lodge

Mustang Guest Lodge
Rolien B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien B
Saam met vriende

Pragtige plek, baie netjies en gerieflik.

Mustang Guest Lodge is baie netjies en ons het ons verblyf daar baie geniet. Die mense is ook vriendelik. Ons het geen klagtes nie.

Mustang Guest Lodge's terugvoer

Hi Rolien

Dankie vir jou terugvoer, dankie vir julle kuier hier by ons.

Groete Celeste

Mustang Guest Lodge
Sandra G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

All amenities I required were fully on hand.

Although we only had a one night stay, it was very pleasant, comfortable and all the ‘home’ amenities were available. I enjoyed the privacy and the outside sitting area. Although pets aren’t allowed, our Pomeranian was accommodated.

Marika C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika C
Gesin met tieners

120% die moeite werd.

Die eenheid is baie mooi en netjies. Hulle gasvryheid is uit die boonste rakke uit. Dit is baie veilig. My dogter was in die wolke gewees omdat die perde by jou is en sy die voorreg gehad het om aan hulle te vat. Dit is so rustig dat jy die stadslewe wat net om die draai is vergeet. Om wakker te word met die natuur bly 'n belewenis. Ek beveel dit graag aan vir enige persoon wat die hustle en bustle van die lewe wil agterlaat. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak as on daardie kant van die wêreld moet wees.

Mustang Guest Lodge's terugvoer

Hi Marika,
Dankie vir jou terugvoer, dit was lekker met julle hier. Hoop julle kan gou weer kom kuier.
Groete
Celeste

Mustang Guest Lodge
Thinus S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus S
Gesin met tieners

Baie aangenaam gewees.

Sal weer die plek besoek.

Warren B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren B
Gesin met klein kinders

Lieflike en rustige plek om te bly. Die eienaars is goeie gashere en kyk mooi na hulle gaste.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely tranquil place to stay. Owners are very good at hosting and taking care of visitors.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Roger K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger K
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

We had a lovely stay. Very quiet neighborhood and close to the mall and restaurants. We will definitely be back.

Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalrylaan 45, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dakZ1sHlsntdpTxlL7wShU4zeVEe1UXm3UeYiQodqj6X6aKNB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 45 Vaal Drive Vanderbijlpark 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.728633 27.817019
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za