Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mutsami Private Bush Lodge

Lodge
Nghala-kamer
Vanaf
Vanaf R4 100
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Mangwe-kamer en Nghala-kamer kan saam as 'n gesinsuite bespreek word. Dié kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die Nghala-kamer het 2 enkelbeddens en ander geriewe sluit WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B en aandete

Huisreëls

- Die tarief sluit nie verversings, drankies, wildritte, buite-aktiwiteite en -wandelings, fooitjies en wasgoed in nie.
- Wildritte en wandelings kan met aankoms teen 'n ekstra koste bespreek word.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 3,5 km is wat na die instansie lei en dat dit vir alle voertuie toeganklik is. Gaste kan ook vra om by die hek opgetel en afgelaai te word. Gaste moet voor aankoms by die instansie navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Rook is in die lodge verbode. Daar is 'n asbakkie op die balkon.
- Gaste het toegang tot 'n aangewese parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese heining.
- Alle kinders onder 16 jaar moet deur 'n verantwoordelike volwassene tydens wildritte en boswandelings vergesel word.
- Lig asb. die lodge vooraf van enige dieetvoorkeure in.
- Dit is 'n malariagebied en profilaktikum (malaria voorkomende medikasie) word aanbeveel. Bespreek dit vooraf met 'n dokter.
- Gaste moet met aankoms die standaard-vrywaringsvorm teken.
- Vervoer vanaf Hoedspruit Lughawe of Hendrik Van Eck Lughawe kan gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 91, Grietjie Wildreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6805c7d9d615485cb11281c2a57e794db054289057cd1912acddf91fac6d2af30fb556e7126e38a2f1762ccca622962b4246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Plot 91 Grietjie Game Reserve 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.080818 31.019871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem