Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mutsami Private Bush Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 91, Grietjie Wildreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mutsami Private Bush Lodge, die tuiste van al die Groot 5-spesies, is 'n grasdak-villa wat in die Afrika-bos van die enorme Groter Krugerpark in Phalaborwa versteek is. Dit skep 'n outentieke en persoonlike natuurlewe-ervaring vir gaste van oraloor.

Verblyf word in 3 eenhede gebied, naamlik die Nyarhi-kamer, die Mangwe-kamer en die Nghala-kamer. Die Nyahari-kamer spog met 'n luukse koningingrootte-bed met sagte perkallinne, 'n en suite-badkamer met 'n asemrowende uitsig en 'n privaat balkon wat na die swembadarea lei. Die Mangwe-kamer en Nghala-kamer kan saam as 'n gesinsuite bespreek word. Hierdie kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die Mangwe-kamer het 'n koningingrootte-bed en die Nghala-kamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Begin die dag met 'n heerlike kontinentale ontbyt, geniet wildritte en verfrissende drankies op die Olifantsrivier, of ontspan eenvoudig met 'n skemerkelkie langs die lodge se swembad. Hou gerus jou oë oop vir die Groot 5 en 'n verskeidenheid voëllewe, insluitend die seldsame visuil, wat sommer op die lodge se drumpel te sien is.

Fynproewersmaaltye word in die lapa bedien, waar gaste met tradisionele Afrika-disse bederf word, terwyl hulle die wild by Mutsami Private Bush Lodge se gewilde watergat dophou.

Smul aan heerlike peuselgoed, bederf jouself met 'n drankie by die klein kroeg, The Olive Toad, stap deur die inheemse tuin, of sit sommer in die weelderige sitkamer agteroor. Mutsami Private Bush Lodge spog met gratis WiFi en selfoonsein.

'n Lughawependeldiens kan na en vanaf Hoedspruit Lughawe en Hendrik Van Eck Lughawe gereël word. Ashtons Tours sal jou by Grietjie Wildreservaat se ingang aflaai en ons sal jou gratis optel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mutsami Private Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erf 91, Grietjie Wildreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Mutsami Private Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 91, Grietjie Wildreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6805c7d9d615485cb11281c2a57e794db054289057cd1912acddf91fac6d2af30fb556e7126e38a2f1762ccca622962b4246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Plot 91 Grietjie Game Reserve 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.080818 31.019871