Pongolapoortdam Akkommodasie by Mvubu River Lodge | LekkeSlaap
+30

Mvubu River Lodge

Kamers met enkelbeddens
Vanaf R2 690
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

By Mvubu River Lodge is daar 11 kamers met enkelbeddens wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Elke eenheid is met lugversorging, plafonwaaiers, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat stoep ingerig. Die chalets kombineer gerief en eenvoud met die vernuftige gebruik van klip, hout, riete en dekgras.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit aandete, bed en ontbyt/ laat ontbyt, tee en koffie in.

Belasting en Ekstras

Kinders van12 jaar en ouer is welkom. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Alle aktiwiteite word apart bespreek en daar is privaat boot- en jettie-lanseergeriewe beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamers
Vanaf R2 690
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

By Mvubu River Lodge is daar 2 dubbelkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Elke eenheid is met lugversorging, plafonwaaiers, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat stoep ingerig. Die chalets kombineer gerief en eenvoud met die vernuftige gebruik van klip, hout, riete en dekgras.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit aandete, bed en ontbyt/ laat ontbyt, tee en koffie in.

Belasting en Ekstras

Kinders van12 jaar en ouer is welkom. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Alle aktiwiteite word apart bespreek en daar is privaat boot- en jettie-lanseergeriewe beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 690
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pongola Wildreservaat, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyNjBlYmNlLTgwNDUtNDY3Yi04OGQ4LWNhZWM5NmQxMjJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 690  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Pongola Game Reserve Pongola 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -27.369025 31.845007
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za