Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mvuradona Safari Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaar-straat 3580, Marlothpark, 1640, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 833 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mvuradona Safari Lodge is ’n unieke grasdak-lodge in Marlothpark, in die hartjie van die bosveld. Dit is die perfekte oornagplek vir gaste op pad na die Kruger Wildtuin, Swaziland of Mosambiek.

Gaste kan kies tussen die onderskeie grasdak-eenhede met 'n Afrika-tema en kiaathout-meubels. Elke eenheid het lugversorging en is geskik vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang en het 'n koning- of koningingrootte-bed. Die en suite-badkamers het storte, of baddens én storte, en toilette. Daar is WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe en elke eenheid lei na 'n stoep.

Mvuradona Safari Lodge bedien heerlike etes en gaste kan ontbyt buite geniet of 'n drie-gang aandete langs die vuur.

Gaste kan op die dek langs die swembad ontspan, die uitsig geniet en na die plaaslike sebras, kameelperde, vlakvarke, rooibokke en ander klein diere kyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Mvuradona Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Raasblaar-straat 3580, Marlothpark, 1640, Mpumalanga
  • Gaste dink Mvuradona Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 833
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 833
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaar-straat 3580, Marlothpark, 1640, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14f5b48ac6343d6fbd81c91ff4ded3735ed7ba146d8904e23658f9c7c812571d11508595be506e283b5339a155a2c58c6053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 833 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 3580 Raasblaar Street Marloth Park 1640 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.345911675309 31.810002263974