LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by My Bush Camp | LekkeSlaap
+56

My Bush Camp

24 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir My Bush Camp
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Welma-louise V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Welma-louise V
Gesin met tieners

Lekker maar ongelooflik warm.

‘n Lugverkoeler sal beslis werk. Die sinkdak het geen plafon nie, en dus is die eenheid baie warm. Die skottelgoed was nie 100% skoon nie, en die swembad was nie skoon nie, dus kon ons nie swem nie.

My Bush Camp's terugvoer

Very unfortunate, indeed.

Yes, it was extremely hot this December.

The zink roof concept and circulation is designed that warm air rises and is extracted via an open flow system. Our zink roof chalet is on average 4 to 5 degrees cooler than our thatched units.

There is no excuse for the dishes and have addressed it with the staff.

As to the swimming pool, also unfortunate that a leak occurred and the filter could not run for one day, however, all other guests swam and had a ball of a time.

As it may be, thank you for the feedback.

My Bush Camp
Susan M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Gesin met klein kinders

Exotic place out of town hassle and chaos.

Thanks to Jan and Maria for the warm welcome also hope to visit again next time, my kids enjoyed themselves.

Susan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig en stil.

Die kamp was mooi en skoon. Die chalet het dalk 'n bietjie aandag nodig. Daar is klein dingetjies was 'n verskil kan maak. Maak voorsiening vir kragonderbrekings deur kerse of lampies beskikbaar te stel. Die lugversorger het nie gewerk nie asook die TV. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Colleen E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en netjies.

Baie lekker plek vir oornag verblyf. Ontvangs was goed en die chalet was volledig toegerus met alles.

Noleen D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Noleen D
Gesin met tieners

Rustig, super rustig!

Ons het geen verwagtinge gehad t.o.v My Bush Camp nie - ons wou net wegkom en rus naby die huis. So, as jy regtig niks wil doen nie, is dit die ideale plek. Ongelukkig was die bokke in ander kampe en ons het nie besoekers naby huisie gehad nie, maar kon hulle darem van naderby aanskou saam met Jan op 'n 'game drive'. Jan is 'n bielie van die bosveld. Gaaf, behulpsaam en vriendelik! Jan, dankie dat jy Gunther saam met jou geneem het met die voer van die bokke - jy weet nie hoeveel dit vir hom beteken het nie. Hy sou veel eerder die hele naweek saam met jou spandeer het as saam met ons. Vir die eienaar van My Bush Camp - jy het 'n bestuurder van goud! En Maria, die skoonmaker, awesome en vriendelik!

Mari B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B
Gesin met klein kinders

Amazing.

Die badkamers was ons absolute gunsteling. Wat 'n belewenis. Ons het baie baie lekker gebly. Wild orals om ons huisie. Was amazing. Dankie Jan vir jou vriendelike diens en jou omgee vir ons kinders.

Nicola S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Het verskriklik lekker gebly. Sal vir seker weer daar bespreek. Kan enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly!!

Hendrik V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitmuntende verblyf en almal is baie gasvry. Baie baie dankie.

Baie lekker ontspan, beveel enige iemand aan om daar te gaan oornag of vir 'n naweek te gaan oorbly. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Ilze R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R
Saam met vriende

Mooi plek. Waarde vir geld.

Baie lekker plek. Goeie fasiliteite. Kampplek se ablusie is baie oulik, net nie baie skoon. Veral storte vol spinnerakke. Verder het ons lekker gebly en gekamp.

Ilze R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs.

Goeie kampterrein en ablusiefasiliteite. Goeie waarde vir geld.

Renee C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee C
Gesin met tieners

Awesome rest.

Were resting and peaceful stay. Jan and his team are awesome and always ensuring you have what you need.

Doreen N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen N
Saam met vriende

Skoon, netjies, gemaklike verblyf.

Baie dankie, ons het ons vinninge kuiertjie geniet, akkommodasie is gerieflik, alles wat jy nodig het en skoon.

Elzet H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet H
Gesin met tieners

'n Wwegbreek met waarde vir geld.

'n Wegbreek met waarde vir geld. Skoon, ruim, privaat en 'n wildsbesigtigingstoer ingesluit. Jan, die bestuurder, en Maria is 'n aanwins. Ons sal beslis terugkeer.

Rudene P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudene P
Saam met vriende

Awesome place, great service, would go back again.

Great place to have a quiet getaway with friends and family. Friendly service.

Nicolette L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette L
Gesin met klein kinders

Rustige bosveld-atmosfeer en vriendelike diens.

Baie dankie Jan en Maria. Julle het uit julle pad gegaan om ons te akkomodeer, julle was elke keer net 'n oproep weg en was binne minute daar om hulp aan te bied. Ons sal definitief weer van julle dienste en akkommodasie gebruik maak en vir enige iemand aanbeveel.

Motswenyane S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motswenyane S
Gesin met klein kinders

It was a relaxing weekend. Just what I needed.

My family really enjoyed the trip. We will be coming back.

Jacqui N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui N
Gesin met klein kinders

Quiet and peaceful with great service from all the staff!

Just a quick one night stopover but we enjoyed our stay so much, if you want that quiet and peaceful breakaway then this is perfect! The cottage was nice, spacious and had everything you could want. The host, Jan went over and above to open the shop after hours as we forgot wood. Nothing better than a campfire under the stars in the bushveld. Thank you!

Busisiwe Z - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe Z
Saam met vriende

It was exquisite, peaceful and the place to be to get a peace of mind.

A well-spent weekend with the girls and an excellent service from Maria and Jan. Keep on keeping on. The tranquillity and serenity is absolutely amazing.

John K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met vriende

Awesome getaway. Amazing experience.

Thank you LekkeSlaap for letting me find this amazing place. Went for quick weekend birthday getaway and ended up having an amazing experience. Service was great, Jan was very accommodating and is a great rep for the resort. We will be coming back and will be referring all our friends. Thank you.

My Bush Camp's terugvoer

Thank you John.

We are glad that you enjoyed your stay with us here at My Bush Camp. We look forward to hosting you and all your friends again.

See you soon.

Kind regards,
Jan
My Bush Camp

My Bush Camp
Beanka P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beanka P
Saam met vriende

Was really awesome, they just need more things to do for kids to keep them busy.

Stay was really awesome and the friendliness was out of this world.

My Bush Camp's terugvoer

Beste Beanka,

Baie dankie vir die terugvoering, ons sal definitief kyk na meer dinge vir die kinders om te doen, veral in die wintertyd as hulle nie kan swem nie.

Sien julle graag weer.

Vriendelike groete,
My Bush Camp

My Bush Camp
Jolene S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S
Gesin met klein kinders

Asemrowend lekker en rustig.

My Bush Camp, julle is stunning. Maria en Frans bederf die gaste met al hulle vriendelikheid. Voorwaar my gereelde kuierplek van nou af.

My Bush Camp's terugvoer

Goeie dag Jolene

Baie dankie vir die resensie, bly jul het die naweek geniet. Sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
My Bush Camp

My Bush Camp
Jan V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Rustige wegbreek van die gewoel van die stad, klein aangename kampterrein met goeie fasiliteite met 'n eienaar wat baie betrokke is en omgee vir sy gaste, dankie Frans sal weer kom kuier.

Mphai M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mphai M
Saam met vriende

Enjoyed the trip.

The service from Maria was great and Frans was very welcoming. Our Chalet was very secluded and we enjoyed the privacy.

Erika G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totale rus en ontspanning.

Net wat ons nodig gehad het om weer kans te sien vir die daaglikse gejaag.

Vanaf R520
per nag (plek vir 4)
Vanaf R520
per nag (plek vir 4)
Vanaf R520
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 109 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabazimbi-pad R516, Plaas 75 Drooggekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NzViYzYwLTczMWEtNDJhNy1hMzliLTQ4Yzk5OGFjMTM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 R516 Thabazimbi Pad Farm 75 Droogekloof 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.882368 28.151682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!