My Hiding Place Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selago-weg 4888, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
My Hiding Place Self-catering Accommodation is 'n selfsorghuis wat volledig toegerus is en die ideale wegbreekplek in die vakansiedorpie Bettysbaai is. Die huis is naby die meer met 'n rivier wat langs dit verbyloop en dit is net 10 minute se stap van die strand af.
Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en daar is ook 'n wassery en 'n braai-area.
Hierdie eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n driekwartbed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware, 'n eetkamertafel en bankies. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste. Die gesellige sitkamer het 'n kaggel. Buite is daar 'n ingeboude braai-area en braairoosters, 'n potjiepot en toebehore word voorsien. Daar is ook 'n veilige speelarea vir kinders.
Slaapplek
’n Bespreking by My Hiding Place Self-catering Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 5
Ligging
- Selago-weg 4888, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink My Hiding Place Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selago-weg 4888, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom