My little Beach Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

My little Beach Flat bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks aan die strandfront van Milnerton in Kaapstad geleë.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n bad, stort, wasbak, en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n ketel, mikrogolfoond, oond, yskas-vrieskas en ander toebehore. Tee, koffie en suiker word voorsien.

Die leefarea het 'n kapstok, eetkamertafel met sitplek vir 4 mense, 'n bank, leunstoel en 'n koffietafel. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n tafel en bankies wat gaste kan benut. Gratis WiFi is ook beskikbaar in die woonstel.

Die kompleks het 'n swembad, direkte toegang tot die strand en parkeerplek met toegangsbeheer. Die kompleks is naby die MyCiti-bushalte en sowat 6 km vanaf Canal Walk winkelsentrum in Century City.

Slaapplek

'n Bespreking by My little Beach Flat sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na My Little Beach Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za