Struisbaai Akkommodasie by Myne Struisbaai | LekkeSlaap
+9

Myne Struisbaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 20 , Struisbaai, 8270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Myne Struisbaai is in die kusdorpie Struisbaai naby die see. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamervakansiehuis en 'n tweeslaapkamerkothuis in Struisbaai naby die see.

Daar is slaapplek vir 12. Die hoofhuis het 4 slaapkamers - die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die huis het 'n kombuis, sitkamer en eetarea, asook 'n voorstoep en braaikamer. Dis naby winkels, restaurante en die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Myne Struisbaai sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Marlynstraat 20 , Struisbaai, 8270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 20 , Struisbaai, 8270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyDdtyrTAiC9xLzceNrfjpt2SpinxFw5TzVlftOmPI63YWybfGy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 10) 20 Marlyn Street Struisbaai 8270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.807661 20.053333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za