LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Myrtle Cottage | LekkeSlaap
+26

Myrtle Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle-straat 14, Morningside, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 R263 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Myrtle Cottage is 'n gerieflike tuinkothuis vir 3 gaste in Morningside, Somerset-Wes.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbel- en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, tee- en koffiegeriewe en 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die kombuis. Gaste kan hulle etes by die ontbyttoonbank, op die patio, of in die sitkamer voor die TV met Netflix geniet. DStv is nie beskikbaar nie.

Die leefarea het lugversorging wat verkoel en verhit. Daar is ook vinnige WiFi.

Die leefarea lei na 'n beskutte patio wat toegang tot die tuin bied. Braaigeriewe is beskikbaar en die kothuis het 'n alarmstelsel en gewapende reaksie.

Myrtle Cottage is net 750 m vanaf die Erinvale Gholfklub en 1 km vanaf Lourensford- en Vergelegen-wynlandgoedere. Somerset-Wes bied verskeie doendinge en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Myrtle Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Myrtle Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Myrtle-straat 14, Morningside, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Myrtle Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R350
Vanaf R263
per nag (plek vir 3)
was R350
Vanaf R263
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle-straat 14, Morningside, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1Y2JmZDY1LTY1YWUtNDQ2NC1hOWU5LTgxOGM0NTBhZDAzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R350, nou Vanaf R263  per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 14 Myrtle Street Morningside 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -34.075519078798 18.881441708654
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!