LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Myrtle Manor | LekkeSlaap
+44

Myrtle Manor

2 resensies
Selfsorg
Kamer met tuinuitsig en 'n sterlig- en suite-badkamer
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 gemaklike enkelbeddens en 'n uitsig oor die tuin. Gaste kan die en suite-badkamer met sy oop dak en die stort en wasbak geniet. Gaste deel die toilet onder in die gang. Die kamer het 'n platskem-TV met volle DStv, tuisgemaakte beskuit en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R200. Kinders tussen 13 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesins-suite
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Die Gesins-suite het slaapplek vir 3 volwassenes (of 2 volwaassenes en 2 kinders onder 12 jaar). Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 1 (of 2) enkelbeddens. Die suite het 'n wonderlike uitsig op die Outeniquaberge, 'n platskerm-TV met volle DStv, USB-kragproppe, 'n yskassie, lessenaar en 'n kluis. Tuisgemaakte beskuit en koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Kinders onder 16 jaar kan in die Bunting-kamer, 'n aparte privaatkamer met 2 enkelbeddens wat die badkamer deel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R200. Kinders tussen 13 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Romantiese En suite-dubbelkamer
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n en suite-badkamer en bied romantiese en ouwêreldse versiering met sagte beligting en aandag word aan detail gegee. Die kamer skep die perfekte atmosfeer vir 'n romantiese wegbreek. Die kamer het 'n platskerm-TV met volle DStv, 'n kluis, lessenaar, yskassie, tuigebakte beskuit en koffie- en teemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R200. Kinders tussen 13 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle-weg 25, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjITwC1fBTXngoJSr1gmH5CMeYv1mcbkB2hZLylCpwFcvnE88es?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 25 Myrtle Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.94775811283 22.443670945893
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!