LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Myrtle Manor | LekkeSlaap
+44

Myrtle Manor

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Myrtle Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Olga G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga G
Gesin met klein kinders

Myrtle Manor is 5-ster.

Ons het baie lekker gebly by Myrtle Manor. Nellie is 'n uitstekende gasvrou. Ek sal weer daar gaan bly.

Jan F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het gehou van warmte en hartlikheid.

Baie dankie Nellie vir opregte gasvryheid en moeite met ons verblyf by julle. Ons het warmte en hartlikheid van die eerste oomblik ervaar. Dankie vir groot moeite om aanwysings vir "Dans in jou Taal" perseel te kry. Ons beveel jul met groot vrymoedigheid aan en sal enige tyd weer daar bly. Jy voel soos 'n vriendin.

Myrtle Manor's terugvoer

Goeiedag Edna,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word opreg waardeer.

Dit was vir my 'n groot voorreg om jou en jou familie te kon ontmoet - die kindertjies was 'n hoogtepunt! Ons sien uit daarna om na Dané se deelname op 'Dans in jou Taal' te kyk.

Hoop om julle spoedig weer te sien.

Groete,
Nellie Rademeyer
Myrtle Manor

Myrtle Manor
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle-weg 25, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjITwC1fBTXngoJSr1gmH5CMeYv1mcbkB2hZLylCpwFcvnE88es?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 25 Myrtle Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.94775811283 22.443670945893
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!