Myrtle's Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Myrtle's Lodge is in die woonbuurt New Germany in Pinetown geleë. Dis gerieflik naby aan Pinetown se geriewe en dis net 25 tot 30 minute se ry na die hartjie van Durban. Alle geriewe is geskik vir besigheidsreisigers én vakansiegangers.

Daar is 3 goed ingerigte en suite-kamers. Die gaste is uiters skoon en netjies met DStv en gratis WiFi. Addisionele geriewe sluit 'n swembad vir die warm somer en 'n pragtuin waarin gaste kan ontspan. Daar is veilige parkering vir gaste op die perseel beskikbaar.

Myrtle's Lodge verteenwoordig byna 2 dekades se ondervinding in die bedryf en ons verseker uitstekende diens.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Myrtle's Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za