Mystic Cabin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mystic Cabin is 'n ongekunstelde selfsorg-houthuisie op die eienaar se perseel in Kaapschehoop. Die dorp is sowat 30 km van Nelspruit af.

Die huis is gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank en 2 stoele. Die kombuis langsaan het 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en 'n yskassie.

Gaste kan van die braai-area buite gebruik maak. Die gashere kan ontbyt teen 'n ekstra koste vir gaste reël. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Kaapschehoop is bekend vir die wilde perde wat vrylik rondloop, prentjiemooi natuurskoon, die geskiedenis van die goudmyne en nabygeleë watervalle.

Slaapplek

'n Bespreking by Mystic Cabin sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mystic Cabin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za