Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mythos

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1665

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 40 resensies vir Mythos
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pat B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pat B

Very enjoyable and relaxing.

Very well-equipped cottage and spacious. Would have liked an outdoor patio or small lawn area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Ons het baie lekker gebly en goed uitgerus en die varssee lug geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kry jy waarlik rus vir jou siel.

Die verblyf is van uitstekende gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine Y - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en veilig.

Het baie lekker gebly. Die wind was net lastig, maar die huis het binne- en buitebraai gehad wat alles nog lekkerder gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Sal enige iemand aanbeveel om by Mythos te oornag. Dit is veilig en gerieflik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanette M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette M
Gesin met tieners

Heerlike huis, als wat mens benodig.

Oulike plekkie, net koud in die winter, maar heel goed toegerus. Stay at Paternoster se diens was baie goed en hul het uit hul pad gestap om te help met klein goedjies wat die eienaar nie mee wou help nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine Y - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het onder een dak.

Loop afstand van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mythos bly 'n wenner!

Mythos is oop en gemaklik met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanay N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanay N
Saam met vriende

Absolutely amazing space and area.

Mythos self-catering is in the perfect area where you are a very short walk away from a stunning beach setting. Highly recommend mythos for family and friend adventures!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Saam met vriende

Heerlike kuierplek.

Dit is 'n lekker kuierplek. Heerlike stoep met braai. Leefarea lekker groot. Sal weer daar plek bespreek. Onthou net om te kyk dat handdoeke en fleece-komberse skoon is. Ten spyte van dit was dit andersins heel lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel Joan W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel Joan W
Saam met vriende

Very comfortable, quiet and peaceful.

Must please replace broken and chipped crockery and cups. Other than that it's very comfortable and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bettie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Sal aanbeveel.

Het dit baie geniet. Tweede keer in Mythos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine Y - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Huis was nie so skoon soos in die verlede nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinett C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinett C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf.

Mythos is stapafstand van al die eetplekke en die strand. Pragtige uitsig vanaf die voodeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Die huisie is baie mooi en ons het die braaikamer baie geniet asook die sentrale ligging. Baie van die koppies in die kas was vuil (nie mooi gewas nie). 'n Vuil braaitang is in die laai gekry en daar was geen basiese benodighede soos suiker, enkele koffie sachets of sout nie. Gewoonlik by die ander plekke waar ons bly, kom dit altyd saam so dus het die verblyf nie afgerond en verwelkomend gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, well equipped and good value for money.

We have stayed several times at Mythos and have had very comfortable stays. Its location is very good, not seafront but literally a 1 minute walk away from the beach. There are 2 downsides to this property - there is no outdoor seating area - there is an under cover braai area with a table and chairs though, as well as there is no Wi-Fi. Hopefully the owners will look at installing it soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tom C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Poor experience and any other accommodation in Paternoster will be better than this dark hole!

The place is dark, no outside view and you feel locked up in this place. The property is tacky and we washed the dishes on arrival. The bedding and pillows are old and not fresh. Owner is not accommodating as we asked rental agents to terminate early and move elsewhere to get out of this place to better accommodation in Paternoster. We lost 3 days of money and anyhow moved to better accommodation in Paternoster! No WIFI either! Accordingly my recommendation is to look elsewhere and not touch this place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherina Cornelia W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina Cornelia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras. Als wat jy nodig het, netjies en skoon.

Heerlik gekuier in 'n pragtige huis. Die motorhuis was 'n groot gemoedsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Goeie ligging, goed gemeubileer en baie gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and peaceful.

The pictures on mythos page does not do it any justice. It's even more beautiful and relaxing than shown in the pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, naby die see. Sal vir seker aanbeveel.

Goeie ligging, huis het alles wat jy benodig. Stapafstand vanaf restaurante. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit en waarde vir geld.

Wat 'n mooi huis! Aandag aan detail en om mens gerieflik te laat bly. Kombuis is heerlik ingerig en daar is 'n binne- en buitebraai. Sou net 'n skottelgoesmasjien voorstel vir optimale gerief. Die huis het nou wel nie'n uitsig nie maar dit is om die draai van die see en ideaal vir 'n ontspanne wegbreek naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie in Paternoster.

Mythos is naby die see en is ook goed uitgelê met drie kamers en groot sit/kombuis met 'n aparte opwas. 'n Lekker stoep met ingeboude braai voltooi die prentjie. Baie lekker geslaap en kos gemaak. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik D
Gesin met klein kinders

Die huis is 'n lekker kuierplek met 'n netjiese voorkoms en meubilering.

Twee verbeterings word voorgestel: installeer 'n buitestort, of minstens 'n kraan om seesand af te was en voorsien WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P
Saam met vriende

Pragtige plek, heerlik gebly.

WiFi sal 'n baie goeie opsie wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is lekker sentraal. Dit is wel nie seefront nie, maar die strand is ongeveer 100m van die huis af.

Dit sal baie lekker wees as daar 'n skottelgoedwasser is die huis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier!

What can i say. Were there in January. Back for another week in February. And i guess we will be going back very soon again because we forgot our spare car key at Mythos. Gretchen at #Stayin paternoster was kind enough (as always) to let us know she has it at the office and will be safekeeping it until our return to our happy place! Grateful and a huge thank you to housekeeping for handing in our key at the office. In a nutshell wonderful, safe place, awesome town and friendly locals!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Grant P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Ons het die kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paternoster sal altyd my droombestemming bly op die Weskus.

Die huis was egter vuil, die DStv het slegs 2 van die 3 dae gewerk. Sal nie weer die huis huur of aanbeveel nie. Beslis nie die geld werd gewees nie. Die enigste view van die see is deur 'n klein venster in die hoof slaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse C
Gesin met tieners

Heerlike naweek by Mythos

Ons het n heerlike naweek gehad. Mythos se geriewe was perfek. Ons het niks kortgekom nie. Mythos is n klipgooi van die see af, en naby alles. Die huis was baie netjies en skoon en ons kon regtig nie vir beter vra nie. Ons het lekker gekuier en sal weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal T

Sielsrus en ontspannend.

Ongelooflik lekker gebly. Elke oomblik was heerlik en so ontspannend - ons het so rustig geraak in die week wat ons gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna N
Saam met vriende

Gaan moeilik beter blyplek kry!

Ongelooflike plek, pragtige dekor, alles wat 'n vakansieganger benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Dis 'n heerlike, gemaklike huis om in te bly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, amazing lekker.

'n Baie baie lekker vakansie gewees. Baie lekker groot ruim huis, behoorlik toegerus vir 'n lekker vakansie. Die dorpie gee 'n mens so lekker, rustige gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abby L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abby L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wedding anniversary at Mythos.

My husband and I have spent the last 2 Wedding Anniversaries in Paternoster. Beautiful gem hidden away. Peaceful and quiet, a place where you can reconnect with your spouse. Mythos is a beautiful, spacious house which has everything you need for a weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mythos se terugvoer

Dear Guest,

Thank you for taking the time submitting the feedback. We are delighted that you enjoyed your stay and have conveyed your lovely comments to the owner and staff.
Hope to welcome you back soon.

Have a lovely day.
Jennifer from Stay in Paternoster

Mythos
Andre J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J
Gesin met tieners

Rustige plek om te ontspan.

Sal enige tyd weer daarheen gaan om te ontspan saam met my gesin .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vera A
Saam met vriende

Dit was nie baie netjies nie en die plek het baie aandag nodig.

Ek was nie baie gelukkig nie en sal nie weer by Mythos bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4307baed7285c54957bd9d1acef628cba503fba5d2410657246636b13f9026a14e219e8d4afef6e7a7c456a9bc4f6387f3b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 40 5 1 5 34 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.806923791782 17.896357029676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem