'n Bq Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

’n Bq Huis is ‘n volledig toegeruste kothuis vir ’n gesin van 4 in Somerset-Wes.

Dié huis is op dieselfde perseel as die hoofhuis en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die sitarea het ’n dubbelslaapbank vir kinders en ’n bababedjie is beskikbaar op versoek.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea voor die TV met DStv ontspan. WiFi is beskikbaar en daar is ook privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek.

’n Bq Huis is slegs 4 km vanaf Somerset Mall en 6 km vanaf die strand. Somerset-Wes bied verskeie restaurante, wynlandgoedere asook doendinge soos gholf, voetslaan, bergfietsry, en 4x4-roetes. Besienswaardighede in die area sluit Dick Dent Bird Sanctuary, die Cheetah Outreach, Monkey Town en vele meer in.

Slaapplek

'n Bespreking by 'n Bq Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Area 1 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 'n Bq Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]